Nico Langeveldt met Harold Cobb en sy Orkes – Blouberg-vastrap
Ek het tans geen informasie oor Nico Langeveldt nie, maar sal byvoeg indien ek iets opspoor.
Hierdie liedjie is vanaf die 10" album "Padlangs" wat waarskynlik teen die einde van 1956 of vroeg in 1957 vrygestel is.



