Afrikaner Strategie Komitee (ASK) vergadering Januarie 2020
0
02:06:38

Afrikaner Strategie Komitee (ASK) vergadering Januarie 2020

Vra byvoorbaat onverskoning vir die kwaliteit, daar was net ‘n celfoon beskikbaar vir opname. Die VVA is ‘n ondersteuner van ASK, as deel van ons missie om samewerking onder verskillende groepe aan te moedig, vorm die komitee ‘n belangrik rol. ‘n Gaspreker, Prof Hercules Booysen, wat deel was tydens die Volkstaatraad, was op besoek en […]