Donderdag 1 September
SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 1 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Suid-Afrika marsjeer flink na die randkant van hoogste moontlike dinansiele afgrond denkbaar, en gaan moeilik weer lewendig […]



