0

Vrydag, 25 Maart

SAUK Nuus Berig vir Vrydag, 25 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Dinsdag, 10 Mei

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 10 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
0

Vrydag, 24 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 24 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om […]
0

Vrydag 12 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 12 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
image-.jpg
0

Talentvolle Ruby Rouge se eerste snit plaas haar talent in perspektief

Ruby Rouge is een van daardie kunstenaars wat jou beïndruk wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hartroerende opregtheid en meesleurende melodie in haar stem wat jou aangryp en by jou bly lank nadat sy klaar gesing het.

Dit is dan ook hierdie eienskappe wat die eerste enkelsnitvrystelling vanaf haar debuut-album so onvergeetlik maak.

Gaining Perspective is ’n ineteressante popmusiek- en klavierverwerking wat selfs die kritieste oor sal beïndruk. Hierdie ballade, uit haar eie pen, gaan oor selfaanvaarding en is ’n tema waarby almal sal aanklank vind. “Die liedjie gaan daaroor om jouself te aanvaar ten spyte van wat ander mense se opinies is,” verklap die talentvolle musikant en liedjieskrywer oor haar eerste vrystelling.

“Ek het altyd baie ongemaklik gevoel in my eie vel tot op die dag wat ek genoeg gehad het en ’n liedjie geskryf het daaroor om net jouself te wees en sterk te staan wanneer diegene rondom jou n

0

Dinsdag, 12 April

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 12 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Woensdag, 25 Mei

SAUK Radio Nuus vir Woensdag, 25 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio advertensie vir U maak. Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir […]
0

Maandag 11 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Maandag,  11 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Vrydag 26 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 26 Augustus 2016. Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Dinsdag, 26 April

SAUK Radio Nuus vir Dinsdag, 26 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Donderdag, 9 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 9 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte of programme borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar […]
0

Woensdag 27 Julie

Noodberigte 1)DRINGENDE STORMWAARSKUWING::::::: Die tornado het sylinks verby Bethal beweeg…Daar is baie skade…. Plaashuise se dakke is weg en store lê op die grond. Dit is gepaardgaande met ‘n vieslike haelstreep…. RIGTING ERMELO…… 2) Johannesburg.  Soweto PROTEST ACTION at Dhlamini – EXPECT DELAYS / DIVERSIONS Klipspruit Valley Road – Both Ways 3) N12 afdraai Delmas […]
sauklogo2
0

Dinsdag 20 September

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 20 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens 1)’n Groot groep studente versper die hoofingang na die Universiteit van die Witwatersrand se kampus in Braamfontein in Johannesburg. Dit […]
0

Dinsdag, 29 Maart

SAUK Nuus Berig vir Dinsdag, 29 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Woensdag, 11 Mei

SAUK Radio Nuus vir Woensdag, 11 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
backsaukradiologo250
0

Maandag, 27 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 27 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie […]
0

Maandag 15 Augustus

Noodberig KZN, DURBAN, Protesoptog CLARE HILLS, CLARE Weg H/V KENNEDY Weg Waarskuwing: Daar bestaan n sterk moontlikheid dat verkeer opgehou kan word in die omgewing van Phola en Kushile, en verder op die N12 nader aan Delmas. Wees asb versigtigtis sou daar in daardie rigting gereis word. #durbantraffic #protest #action #Alice & #Greyst in #Dbn […]