0

Maandag, 18 Januarie

SAUK Nuus Berig vir Maandag, 18 Januarie 2016. Neem ons erfenis terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig […]
0

Maandag, 25 April

SAUK Radio Nuus vir Maandag, 25 April 2016. Ons platform is gratis beskikbaar vir volksmense wat ‘n program wil aanbied of speel. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en […]
0

Donderdag, 26 Mei

SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 26 Mei 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte borg? Ons sal die radio advertensie vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te […]
Hoezit Howzit
0

Hoezit versoek program met Pieter 07 Julie 2016

Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK-Nuus! met Pieter van Zyl  sms of whatsup hom by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]
0

Dinsdag 23 Augustus

Noodberig ” LYDENBURG CRIME INTERVENTION :” Atok pad (R37) weer geblok . Baie swaar Polisie teenwoordigheid . Gemeenskap is baie opstandig en aggresief!! NO GO AREA !!!!   B L Y  W E G !!! As iemand Pietersburg toe moet gaan, gebruik alternatiewe roetes. Vermy ten alle koste !!! Hulle SAL enige voertuig aanval ,met klippe […]
Forum Nuus: Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog
0
03:04

Forum Nuus: Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog

“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word. Die geskiedenis van die Afrikaners is ook groter as net die geskiedenis van apartheid,” meen dr. Leopold Scholtz, historikus, joernalis en skrywer van Kraal Uitgewers se nuutste boek, In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902.
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 26
0
02:27

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day 26

After another brisk walk through the woods (very brisk) Chris heads to Capelle aan den Ijssel for a show at the Isla Theater. November 6. Part of the Chris Chameleon Theater Tour to Beligum and the Netherlands
0

Dinsdag, 29 Maart

SAUK Nuus Berig vir Dinsdag, 29 Maart 2016. Ons Neem ons Erfenis Terug. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer […]
0

Donderdag, 5 Mei

SAUK Radio Nuus vir Donderdag, 5 Mei 2016. RAAK BETROKKE: Stuur nuus aan [email protected] Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of roem nie. Huidiglik: Nuus- en weer berig 08h00 weeksdae Heerlike musiek […]
0

Woensdag, 8 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 8 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte of programme borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar […]
0

Vrydag 22 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 22 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Maandag 5 September

Noodberig Johannesburg Volgens berigte gaan die optog nie meer na Lethuli huis toe nie maar wel na Beyers-Naude plein Potgietersrus…. Hul brand weer karre en buitebande by die myn wees versigtig SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 5 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die […]
DIE PRINSES EN DIE ERTJIE – Tannie Richelle Lees Afrikaanse Kinderstories
0
03:45

DIE PRINSES EN DIE ERTJIE – Tannie Richelle Lees Afrikaanse Kinderstories

Afrikaanse kinderstories voorgelees deur Richelle Pretorius Ek lees ou gunsteling boeke voor wat nie meer in druk en te koop is nie. Op hierdie manier bly die stories behoue vir almal. Geniet dit! Hans Christian Andersen Sprokies Die Prinses en die Ertjie Uitgewers: Human & Rossouw Vir nuwe Afrikaanse kinderboeke, besoek Human & Rossouw se webwerf: http://www.humanrousseau.com/Books/Category/ChildrenYouth [email protected]
Forum Nuus: Fokus op onderwys tydens Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit
0
02:05

Forum Nuus: Fokus op onderwys tydens Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit

“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, het tydens AfriForum se Quo Vadis-gespreksreeks in Nelspruit Suid-Afrikaanse onderwys en wat die toekoms vir ons kinders inhou, bespreek.
ESCS EDUFRIENDS – Phase 1 Book 5 (Troeteldiere / Pets)
1
03:00

Learn to speak Afrikaans – Phase 1, Book 5 (Troeteldiere / Pets)

Learn to read, understand and pronounce Afrikaans words and sentences. This is a free Afrikaans reading course for primary school students or anybody who wishes to learn the Afrikaans language. There are in total 80 short videos: Phases 1 to 8, with 10 videos in each phase. Phase 1 contains single words and from phases 2 onward, short sentences progressing to longer sentences in phase 8. English students will find this extremely easy to use, thanks to English translations and explanations visible on every screen.
JAN JAN JAN – Ek Bly ‘n Boer (Schuurskoffel Mix)
0
05:38

JAN JAN JAN – Ek Bly ‘n Boer (Schuurskoffel Mix)

Official Music video for “Ek Bly ‘n Boer (Schuurskoffel Mix)” by Jan Jan Jan. Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/RONbUvMd Follow Jan Jan Jan op Social Media: Facebook – https://www.facebook.com/JanJanJanBoerBoel/ Instagram – https://www.instagram.com/janjanjan_officialsa/ TikTok – https://vm.tiktok.com/g7cGwA/ Clothing and styling by: https://www.boerboelwear.co.za/ DOP & Editing by: JT Ferreira (IG/@jittels) Produced by: Boerboel Wear PTY LTD Director: […]