0

Vrydag 9 September

SAUK Radio Nuus berig vir Vrydag, 9 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Nuwe ANC-burgemeesters wil nie net die soustrein ry nie, maar ook duur, nuwe voertuie, en waarskynlik sal […]
0

Donderdag 8 September

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 8 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Zuma se ekonomiese telbord lyk baie swak, meen dr. Roelof Botha, onafhanklike ekonoom. Hy was ‘n spreker […]
0

Woensdag 7 September

Noodberig PTA Traffic Protest action in Mamelodi on Tsamaya Avenue approaching Kgomo – the road is blocked off to traffic SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 7 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet […]
0

Dinsdag 6 September

Noodberig PROTEST AGAINST KUSILE. Information received that Balmoral Bronkhorstspruit rd have been closed by protesters. The reason is still wanting employment at Kusile. Situation being monitored WARNING!!!! People traveling from Witbank, Bronkhorstspruit and Pretoria, please be cautious as protesters are blocking the road turning on to N4 to Kusile. SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, […]
0

Maandag 5 September

Noodberig Johannesburg Volgens berigte gaan die optog nie meer na Lethuli huis toe nie maar wel na Beyers-Naude plein Potgietersrus…. Hul brand weer karre en buitebande by die myn wees versigtig SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 5 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die […]
0

Vrydag 2 September

SAUK Radio Nuus en Weerberig vir Vrydag, 2 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens. NUUS 1)  Dit is vanjaar 50 jaar na die wrede moord op Dr H F Verwoerd, die geliefde […]
0

Donderdag 1 September

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 1 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens NUUS 1) Suid-Afrika marsjeer flink na die randkant van hoogste moontlike dinansiele afgrond denkbaar, en gaan moeilik weer lewendig […]
0

Dinsdag 9 Augustus

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 9 Augustus 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins […]
0

Donderdag, 9 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 9 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U ons Nuus berigte of programme borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar […]