Maandag 5 September
Noodberig Johannesburg Volgens berigte gaan die optog nie meer na Lethuli huis toe nie maar wel na Beyers-Naude plein Potgietersrus…. Hul brand weer karre en buitebande by die myn wees versigtig SAUK Radio Nuus berig vir Maandag, 5 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die […]



