saukradiologo
0

Vrydag 21 Oktober

Goeie dag en hartlik welkom by SAUK Radio se Nuus vir vandag, my naam is Don. Ons volksnuus word onder andere deur die Die Vryburger verskaf. Stuur asb. enige nuus berigte, pers verklarings of artikels aan [email protected] Indien U ons gereelde radio nuus berigte wil borg en jou besigheid se naam wil hoor, elke uur […]
sauklogo2
0

Woensdag 21 September

SAUK Radio Nuus berig vir Woensdag, 21 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet. 1)Betogings het uitgebreek by ‘n skool in Port Elizabeth nadat ‘n leerling gesê het sy wens apartheid kan teruggebring word. Alhoewel […]
sauklogo2
0

Dinsdag 20 September

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 20 September 2016. Goeie more en hartlik welkom by SAUK Radio. My naam is Gottie Myburgh met die nuus in Afrikaans verkry van verskillende nuus skakels op die internet ens 1)’n Groot groep studente versper die hoofingang na die Universiteit van die Witwatersrand se kampus in Braamfontein in Johannesburg. Dit […]
0

Donderdag 21 Julie

SAUK Radio Nuus berig vir Donderdag, 21 Julie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan [email protected] RAAK BETROKKE: Het U iets om te sê? Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir ons eie wins of […]
0

Dinsdag, 21 Junie

SAUK Radio Nuus berig vir Dinsdag, 21 Junie 2016. Ons Neem Ons Erfenis Terug. Stuur nuus aan nuus@ t.v.co.za Wil U op ons Nuus berigte of programme adverteer of borg? Ons sal die radio en webwerf advertensies vir U maak. RAAK BETROKKE: Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die […]