Veiligheid506 Videos

Gustav Noodplan Oorsig
0
22:09

Gustav Noodplan Oorsig

'n Informele verduideliking omtrent die Noodplan.co.za webtuiste deur Gustav Muller.
Hantavirus!
0
16:48

Hantavirus!

Die Hantavirus, wêreldgebeure en die Vier Perde van Openbaring — is ons besig om die tekens van die tye te sien?
Hier kom groot baklei.
0
07:21

Hier kom groot baklei.

Dinge raak warm in Suid-Afrika. Spannings loop hoog terwyl sterk waarskuwings aan buitelanders gerig word en gemeenskappe verdeeld begin raak.
Hoekom Rusland toe!!!
0
31:50

Hoekom Rusland toe!!!

Dit is belangrik om die opregtes ingelig te hou ten opsigte van die “Wolwe in Skaapsklere”…
Hofsaak kan Boemerang…
0
17:07

Hofsaak kan Boemerang…

Die hofsaak met Malema dra by tot polarisasie in SA en kan ‘n gevaarlike rigting inslaan…
How we work with our info.
0
10:03

How we work with our info.

After building large network of specialists in all parts and industries in SA we've come to be receivers of first hand reliable information concerning SA's stability. This is how we handle this information.
Hulle doen dit so?!
0
18:50

Hulle doen dit so?!

Frontorganisasies en vigilante groepe word dikwels gebruik om agendas te bevorder en die werk van ander in die skaduwees uit te voer.
Hy sê dit!
0
13:31

Hy sê dit!

Die Zulus en ander mobiliseer. Uitlanders pasop. DIE PATROON BLY DIESELFDE. Die oorlogstromme dreun weer.