Veiligheid494 Videos

Die Groot “RESET”
0
15:31

Die Groot “RESET”

Die wêreld staan voor ’n moontlike ekonomiese en geopolitieke omwenteling wat die magsbalans tussen lande en wêreldmoondhede ingrypend kan verander. In hierdie video kyk ons na die Groot “Reset”, die groeiende ekonomiese druk en die moontlike gevolge vir gewone mense en ons toekoms.
Die Land Brand
0
01:56

Die Land Brand

Beeldmateriaal van protesaksies tydperk 11 Mei to 25 Mei 2016. Protesaksie kom meer gereeld voor, word meer gewelddadig en betrek meer mense op ‘n slag. Musiek: http://www.bensound.com/
Die Land Brand 2
0
04:03

Die Land Brand 2

www.suidlanders.co.za www.suidlanders.org Deel asseblief hierdie video met almal. Dit is ‘n samestelling van beeldmateriaal van protesaksie vir die tydperk 25 Mei 2016 tot 8 Junie 2016 (14 dae.) Let daarop dat daar slegs vir 2/3 van protesaksies wat uitgestuur word, beeldmateriaal beskikbaar is, dus kom 1/3 van die protesaksies wat uitgestuur word nie in die video voor nie. Please share this video with everyone. It is a compilation of images and video of protest action in South Africa during the period 25th May - 8th June 2016. (14 days). Musiek deur: Cephelopod - Cephelopod by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution licence (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1200081 Artist: http://incompetech.com/
Forum Nuus: AfriForum verwyder vullis ná staking Tshwane Metro lamlê
0
44:04

Die Skeiding

“Maw ons gaan as Verdediging op ons eie…”
Die Smeltkroes
0
05:46

Die Smeltkroes

Belangrike advies vir die tye wat voorle.
Diensplig: Basies
0
06:23

Diensplig: Basies

Basic training in the South African Defence Force during the 1980’s. Basiese opleiding in die Suid Afrikaanse Weermag in die 1980’s.
Diensplig: Tweede Fase
0
02:51

Diensplig: Tweede Fase

Opleiding in die Suid Afrikaanse Weermag in die 1980’s. Training in the South African Defence Force during the 1980’s.
Dinge loop verkeerd of reg!?
0
24:33

Dinge loop verkeerd of reg!?

Oorloë, chaos, ekonomiese krisisse en ’n wêreld wat al hoe meer onstabiel lyk… maar wat as dit alles nie net verkeerd loop nie, maar presies volgens die Bybelse profesieë ontvou? 👀 In hierdie video kyk ons na die profesieë van profete en profetesse en vra ons die groot vraag: Is die wêreld besig om uitmekaar […]
Dis ‘n groot bekommernis.
0
18:26

Dis ‘n groot bekommernis.

Suid-Afrika se vroue en kinders staar toenemende gevare in die gesig wat nie geïgnoreer kan word nie. Hierdie video is ‘n ernstige waarskuwing oor wat besig is om te gebeur en waarom ons almal aanbeveel om by die Suidlanders aan te sluit.
Dissipline bo motivering
0
02:49

Dissipline bo motivering

Vandag het ons baie motivering om iets te doen aan ons omstandighede , te beplan en aan re sluit , maar wat gebeur as motivering verdwyn? Dit is waar die belangrikste eienskap tot sukses inkom…dissipline. Ons moet besluit om dissipline te kies, sodat ongeag wat gebeur,goed of sleg, ons sal bly by ons beplanning.
Dit het begin maar geen rede vir paniek!
0
13:09

Dit het begin maar geen rede vir paniek!

Terwyl plundering en dreigemente in Suid-Afrika toeneem, kyk ons in hierdie video na wat regtig besig is om te gebeur — en waarom mense kalm, wakker en voorbereid moet bly. Geen paniek nie, maar nugtere waarheid oor die spanning teenoor blankes en uitlanders in die land.
Dit raak dringend…
0
05:11

Dit raak dringend…

Wanneer soveel spesialiste waarskuwings rig, raak dit tyd om ag te gee…
Dit sal lei tot Anargie!
0
17:30

Dit sal lei tot Anargie!

Die verswakking van ons Sekuriteits dienste sal lei tot ongekende misdaad wat sal uitloop op geweld…
Edenpark Police Station robbed at knife-point
0
00:40

Edenpark Police Station robbed at knife-point

The SA government is always making it more and more difficult to obtain and own a firearm. This while the South African Police service is constantly losing, or out right selling/renting guns to criminals.
EFF Raak uitdagend…
0
10:57

EFF Raak uitdagend…

EFF militansie en polarisasie saam met ekonomiese ineenstorting, is ‘n resep vir geweldadige, rasgebaseerde onrus…
Ek Bring Hulde…
0
01:47

Ek Bring Hulde…

Vir al ons oud soldate wat die hoogte prys betaal het en offers gebring het, salueer ek vandag…