Veiligheid494 Videos

Sluipmoord ‘n Opsie
0
16:31

Sluipmoord ‘n Opsie

‘n Strategiese Sluipmoord in Suid-Afrika kan aangewend word en lei na ‘n “regime change” of ander politieke aspirasies…
Oorlog in SA beplan & in plek…
0
15:41

Oorlog in SA beplan & in plek…

Met Victoria Newland se besoek & sosiale onrus waarskuwings is dit duidelik dat SA binnekort sy eie Oorlog sal hè net soos onlangs in die DRK…
Antwoord op Kommentaar
0
38:41

Antwoord op Kommentaar

‘n Kort verduideliking van die Suidlander Noodplan veral vir ons nuwe lede…
Rooi Blare!
0
14:40

Rooi Blare!

Tekens dui dat die ineenstorting van SA versnel het…
Revolusie kan so Begin…
0
16:00

Revolusie kan so Begin…

Wanneer veral Afrika leiers se mag bedreig word wend hulle, hulle altyd tot vuilspel en/of geweld…
EFF Raak uitdagend…
0
10:57

EFF Raak uitdagend…

EFF militansie en polarisasie saam met ekonomiese ineenstorting, is ‘n resep vir geweldadige, rasgebaseerde onrus…
Hoekom Rusland toe!!!
0
31:50

Hoekom Rusland toe!!!

Dit is belangrik om die opregtes ingelig te hou ten opsigte van die “Wolwe in Skaapsklere”…
Dit sal lei tot Anargie!
0
17:30

Dit sal lei tot Anargie!

Die verswakking van ons Sekuriteits dienste sal lei tot ongekende misdaad wat sal uitloop op geweld…
Rasse geweld gaan uitbreek!
0
20:55

Rasse geweld gaan uitbreek!

Burgerregteorganisasies se besoek in die VSA het swartes saam gesnoer & Rasse-haat tot ‘n nuwe hoogtepunt gedryf…
Oorlog kom!
0
23:07

Oorlog kom!

Plan A, VSA plaas druk op regering tot ‘n pro-VSA regering behaal is. Plan B, ‘n Kleur Revolusie en o.a. sessering van die Kaap…
Let op dieTekens!!!
0
13:38

Let op dieTekens!!!

Gee jy ag op al die tekens rondom jou of is jou “olie lampie” leeg?