Tomislav Sunić (born February 3, 1953), sometimes known as Tom Sunic, is a Croatian-American translator, activist and a former professor. His views are often cited as part of the European New Right. A man with experience of living under communism.
Division General Arnaldo Ochoa Sanchez, commander of the Cuban Expeditionary Force in Angola between November 1987 and January this year the man, in other words, sent in to clean up the mess after Unita and the SADF had thrashed the MPLA and its Soviet advisers at Mavinga was executed on charges, principally, of attempting to […]
04 WAT GEBEUR TYDENS ‘N PLAAS AANVAL? Welkom by die vierde video oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op dit wat tydens aanvalle gebeur. Kyk gerus na die vorige video oor aanval taktiek. Die doel van hierdie video is NIE om bewustheid ten opsigte van die gruwels wat gebeur tydens aanvalle te verhoog […]
Soos COVID 19 deur niemand voorspel kon word nie le die volgende groot insident dalk ook om die hoek. Nie om vrees te wek nie maar paraatheid te kweek.
We spoke to an expert in the USA about our situation in SA. With Our Police minister threatening to take our firearms we have to be aware why they would want to do that.
2017
‘n Jaar van ongelooflike vooruitgang.
Die Suidlander Noodplan inisiatief het sedert sy stigting in 2006 nog nie die groei, nasionale en internasionale blootstelling, lede aansluiting, en noodplan ontwikkeling vooruitgang van hierdie ongekende vlakke beleef nie. As enigste van sy soort is die Suidlander Noodplan inisiatief letterlik jare voor enige organisasie van sy soort.
Ons handleidings en studiemateriaal het opslae gemaak in Swede, Amerika, Holland en Duitsland. 2017 het die loodsing gesien van die aanlyn Suidlander kollege. Studiemateriaal wat nêrens elders in die wêreld bestaan nie, geformuleer deur ‘n paneel van kundiges, bied hierdie kursusse bestuurstegnologie in tye van rewolusie. Vir die eerste keer in die geskiedenis kan studente hulself onderrig in hierdie unieke akademiese rigtings.
Die Suidlander gevaarlike insidente moniteringstelsel het in 2017 919 gevalle van protesaksie geidentifiseer, bevestig, gemonitor en ons lede daaroor op hoogte gehou. Die Suidlander insidentekaart, nog ‘n enkele in sy soort, is ‘n akkurate sisteem wat gedetaileerde inligting van gewelddadige insidente in Suid Afrika uitbeeld. ‘n Handige gereedskapstuk in die ingewikkelde rewolusionêre projeksies wat ons ontleders daagliks dissekteer.
2017 Het tientalle suksesvolle Noodplan oefeninge die lig laat sien. Duisende opgeleide personeel het hieraan deelgeneem.
In 2017 het die Suidlander toerspan ‘n ses maande bekendstellingstoer in die VSA onderneem. Hier het ons tientalle radio, tv, sosiale media onderhoude en dokumentêre gehad waarmee ons miljoene mense regoor die wêreld bereik het.
Die Suidlander Noodplan is aangebied deur bekende name soos Russia Today, Alex Jones van InfoWars, American renaissance, RedIce TV, Rebel Media, Stefan Molyneux en nog vele ander.
Die uitnodigings om by opkomende wêreldbekende geleenthede gehore toe te spreek stroom steeds in en noodsaak ons om reeds opvolgtoere te begin reël.
Gustav Müller was weereens in 2017 baie bedrywig met tientalle toesprake regoor die land.
Ons het alle verwagting dat 2018 selfs groter suksesse mag inhou.
Gods rykste seën in 2018.