Veiligheid494 Videos

“China-fobie” In Angola
0
13:59

“China-fobie” In Angola

Vreemdelingehaat steek kop uit in SA, Angola, Zambië en elders in Afrika – wanneer is dit ons beurt?
Gevaar Van Dudula vir Wittes
0
13:52

Gevaar Van Dudula vir Wittes

Dudula kan gemik wees om onstabiliteit te skep ten einde ‘n regeringsverandering te weeg te bring en kan ook sleg na ons draai…
Staatsgrepe!?
0
15:08

Staatsgrepe!?

Die Regering (Intelligensie Dienste) is duidelik bewus van Groeperinge wat die Regering om ver wil werp…
Afpersing, Omkopery en Vrees!
0
30:08

Afpersing, Omkopery en Vrees!

Afpersing, omkopery en vrees is wat hoofsaaklik ingespan word ten einde Wêreld-Dominansie te verkry…
Waar staan ons nou?
0
30:55

Waar staan ons nou?

Daar is ‘n direkte korrelasie tussen die bedenklike toestand waarin ons en die wêreld tans verkeer en die Geestelike toestand…
Onrus bly Dreig!
0
18:02

Onrus bly Dreig!

Die VSA stel 4 eise aan SA, en wat as dit nie nagekom word nie? Wyl onrus dreig uit vele rigtings…
Onregmatige Vervolging
0
18:37

Onregmatige Vervolging

In hierdie dae moet ons so optree dat selfs onregmatige vervolging as ‘n risiko bereken moet word…
“World Genocide Watch”
0
20:40

“World Genocide Watch”

Ons voldoen aan al die vereistes vir ‘n Volksmoord soos uiteengesit deur World Genocide Watch – nog nèt die “Extermination” fase…
Die ANC gaan so Reageer op die Vernedering.
0
20:27

Die ANC gaan so Reageer op die Vernedering.

Die ANC gaan vreedsaam en tegemoedkomend voorkom, maar front organisasies, groeperinge en individue gebruik om die massa’s op te sweep ten einde SA te destabiliseer om nie mag te verloor nie.
S-Tvl Nasionale Mediese Kamp.
0
22:11

S-Tvl Nasionale Mediese Kamp.

Die afgelope langnaweek het Sentraal Transvaal ‘n Mediese opleidingskamp gehou in Pretoria. 1 – 4 Mei 2025