Bespreking begin om 08:00 Hiperinflasie, Brandstof tekorte, Voedsel tekorte, Mediese verval, Elektrisiteit tekorte ens. Mense in ander lande het dit oorleef en deurgeleef. Ons kan ook.
The Suidlanders had a very successful camp this past December. We look foreward to the next ones. Die Suidlanders het laas Desember ‘n uiters suksesvolle weerbaarheid en avontuurkamp aangebied. Ons sien uit vir die volgende kampe.
Tomislav Sunić (born February 3, 1953), sometimes known as Tom Sunic, is a Croatian-American translator, activist and a former professor. His views are often cited as part of the European New Right. A man with experience of living under communism.
04 WAT GEBEUR TYDENS ‘N PLAAS AANVAL? Welkom by die vierde video oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op dit wat tydens aanvalle gebeur. Kyk gerus na die vorige video oor aanval taktiek. Die doel van hierdie video is NIE om bewustheid ten opsigte van die gruwels wat gebeur tydens aanvalle te verhoog […]
Soos COVID 19 deur niemand voorspel kon word nie le die volgende groot insident dalk ook om die hoek. Nie om vrees te wek nie maar paraatheid te kweek.
We spoke to an expert in the USA about our situation in SA. With Our Police minister threatening to take our firearms we have to be aware why they would want to do that.
http://www.rhodesia.nl/cuito.htm THE BATTLE OF CUITO CUANAVALE A Batalha de Cuito Canavale In 1988 the Angolan Minister of Defence and other official Angolan and Cuban sources claimed that a South African offensive consisting of up to 9,000 troops with 500 tanks, 600 artillery field guns and scores of aircraft had attacked the town of Cuito Cuanavale […]