Veiligheid506 Videos

As ek uitgehaal word?
0
10:59

As ek uitgehaal word?

Met die onlangse pogings tot provokasie is dit belangrik om duidelik te stel wat moet gebeur sou Mr Müller iets oorkom.
Baie maak gereed.
0
17:10

Baie maak gereed.

Regoor die wêreld is al hoe meer mense besig om voorraad aan te koop en hulle voor te berei op tye van onsekerheid. Maar wat sien hierdie mense raak, en wat laat hulle dink dit is tyd om gereed te wees?
Behou fokus!
0
22:30

Behou fokus!

`n Haas se begrafnis word onderbreek…
Belangrike inligting oor Natal.
0
14:55

Belangrike inligting oor Natal.

Onrus, toenemende spanning en brandende strate wek groot kommer. Wat is besig om in Natal te gebeur, en wat beteken dit vir jou en jou gesin? Kyk die video vir belangrike inligting en bly waaksaam. Kennis, paraatheid en verantwoordelike optrede is noodsaaklik! Deel die video sodat ander ook ingelig kan wees. 🙏 Mag die Here […]
Black Men Wiser Than White Liberals
0
03:28

Black Men Wiser Than White Liberals

While not a single white liberal had come forward to admit that they were wrong. We'll find more wisdom among black men then we would between white liberals.
Bly binne die wet…
0
10:19

Bly binne die wet…

Dit is o.a. waarom Suidlanders in die oploop en die uitvoering van ons Noodplan, die Geneefse Konvensie as riglyn gebruik…
Brandstof gaan skaars raak…
0
16:24

Brandstof gaan skaars raak…

Met die uitbreek van oorlog in die Midde-Ooste en verdere eskalasie tussen Oekraïne (NAVO) en Rusland sal brandstof waarskynlik skaars raak…