Veiligheid502 Videos

Suidlanders Stelsel Oorsig
0
09:18

Suidlanders Stelsel Oorsig

'n Informele oorsig oor sommige van die Suidlanders se werkende stelsels. Die Noodplan http://www.noodplan.co.za http://www.suidlanders.co.za
SL Protes Kaart Afrikaans
0
10:57

SL Protes Kaart Afrikaans

'n Inleiding tot die Suidlanders bevestigde protes kaart en hoe dit werk. https://www.google.com/maps/d/viewer?mid=1mhR5vph8Udj3nbyOg2O2dhPmb6I
South Africa Burns 3 – Die Land Brand 3
0
07:15

South Africa Burns 3 – Die Land Brand 3

The past two weeks have seen a massive increase in protest action. And two of the largest protest incidents in South Africa to date: The Taxi protest in the Eastern Cape and the #TshwaneUnrest in Pretoria. South African is crumbling fast. Be Ready. Ons het in die afgelope 2 weke omtrent 'n verdubbeling in protesaksie waargeneem. En ook twee van die grootste protes insidente wat ons nog gesien het nl. die Taxi Staking in die Oos-Kaap en die protes in Pretoria onde die vaandel #TshwaneUnrest. Die buiteland kan omtrent nie glo die onrus wat plaasvind nie. Tyd raak min skakel in. Musiek: https://soundcloud.com/timmohendriks https://www.facebook.com/TimmoHendriksofficial
Die Land Brand 2
0
04:03

Die Land Brand 2

www.suidlanders.co.za www.suidlanders.org Deel asseblief hierdie video met almal. Dit is ‘n samestelling van beeldmateriaal van protesaksie vir die tydperk 25 Mei 2016 tot 8 Junie 2016 (14 dae.) Let daarop dat daar slegs vir 2/3 van protesaksies wat uitgestuur word, beeldmateriaal beskikbaar is, dus kom 1/3 van die protesaksies wat uitgestuur word nie in die video voor nie. Please share this video with everyone. It is a compilation of images and video of protest action in South Africa during the period 25th May - 8th June 2016. (14 days). Musiek deur: Cephelopod - Cephelopod by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution licence (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1200081 Artist: http://incompetech.com/
Die Land Brand
0
01:56

Die Land Brand

Beeldmateriaal van protesaksies tydperk 11 Mei to 25 Mei 2016. Protesaksie kom meer gereeld voor, word meer gewelddadig en betrek meer mense op ‘n slag. Musiek: http://www.bensound.com/
Rwanda soos Suid Afrika
0
03:00

Rwanda soos Suid Afrika

Die omstandighede wat die volksmoord in Rwanda vooraf gegaan het klink vreeslik bekend.
Wie is die Suidlanders? / Who are the Suidlanders?
0
48:20

Wie is die Suidlanders? / Who are the Suidlanders?

‘n Besonderse dokumentêr oor die Suidlanders. Dit weerlê sommige van die wanopvattings wat soms oor die Suidlanders gemaak word. An outstanding documentary about the Suidlanders. It dispels some of the misconceptions surrounding the Suidlanders.