Veiligheid494 Videos

More Media Lies
0
08:57

More Media Lies

It's clear that the media is trying to convince the public to support a war against Iran. But it's more clear that their reasons given are dubious. If the media can lie about reasons for war they can lie about anything.
07 PLAASVEILIGHEID:   UITKLOPGAS
0

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS

07 PLAASVEILIGHEID: UITKLOPGAS Welkom by VIDEO 7 oor plaasveiligheid. Ons gaan in hierdie deel fokus op iets wat ‘n mens sommer koue rillings gee: uitklopgas. Daar is tekens na sommige plaasaanvalle wat bestudeer is gevind dat uitklopgas gebruik is of gebruik sou word. Kyk gerus na die video van James Munro waar hy praat oor […]
Senekal
0
08:43

Senekal

Discussion starts at 0:59
Toestand in SA!
0
25:30

Toestand in SA!

Toestande in die wêreld wat aandui dat SA afstuur op `n ramp…
For this reason, Beware the Media
0
05:17

For this reason, Beware the Media

The main stream media is by no means an independent force. It has blatantly chosen sides. They have no concern for the truth. Beware the Lügenpresse
2017 (With English Subs)
0
02:55

2017 (With English Subs)

2017 ‘n Jaar van ongelooflike vooruitgang. Die Suidlander Noodplan inisiatief het sedert sy stigting in 2006 nog nie die groei, nasionale en internasionale blootstelling, lede aansluiting, en noodplan ontwikkeling vooruitgang van hierdie ongekende vlakke beleef nie. As enigste van sy soort is die Suidlander Noodplan inisiatief letterlik jare voor enige organisasie van sy soort. Ons handleidings en studiemateriaal het opslae gemaak in Swede, Amerika, Holland en Duitsland. 2017 het die loodsing gesien van die aanlyn Suidlander kollege. Studiemateriaal wat nêrens elders in die wêreld bestaan nie, geformuleer deur ‘n paneel van kundiges, bied hierdie kursusse bestuurstegnologie in tye van rewolusie. Vir die eerste keer in die geskiedenis kan studente hulself onderrig in hierdie unieke akademiese rigtings. Die Suidlander gevaarlike insidente moniteringstelsel het in 2017 919 gevalle van protesaksie geidentifiseer, bevestig, gemonitor en ons lede daaroor op hoogte gehou. Die Suidlander insidentekaart, nog ‘n enkele in sy soort, is ‘n akkurate sisteem wat gedetaileerde inligting van gewelddadige insidente in Suid Afrika uitbeeld. ‘n Handige gereedskapstuk in die ingewikkelde rewolusionêre projeksies wat ons ontleders daagliks dissekteer. 2017 Het tientalle suksesvolle Noodplan oefeninge die lig laat sien. Duisende opgeleide personeel het hieraan deelgeneem. In 2017 het die Suidlander toerspan ‘n ses maande bekendstellingstoer in die VSA onderneem. Hier het ons tientalle radio, tv, sosiale media onderhoude en dokumentêre gehad waarmee ons miljoene mense regoor die wêreld bereik het. Die Suidlander Noodplan is aangebied deur bekende name soos Russia Today, Alex Jones van InfoWars, American renaissance, RedIce TV, Rebel Media, Stefan Molyneux en nog vele ander. Die uitnodigings om by opkomende wêreldbekende geleenthede gehore toe te spreek stroom steeds in en noodsaak ons om reeds opvolgtoere te begin reël. Gustav Müller was weereens in 2017 baie bedrywig met tientalle toesprake regoor die land. Ons het alle verwagting dat 2018 selfs groter suksesse mag inhou. Gods rykste seën in 2018.
Die Land Brand 2
0
04:03

Die Land Brand 2

www.suidlanders.co.za www.suidlanders.org Deel asseblief hierdie video met almal. Dit is ‘n samestelling van beeldmateriaal van protesaksie vir die tydperk 25 Mei 2016 tot 8 Junie 2016 (14 dae.) Let daarop dat daar slegs vir 2/3 van protesaksies wat uitgestuur word, beeldmateriaal beskikbaar is, dus kom 1/3 van die protesaksies wat uitgestuur word nie in die video voor nie. Please share this video with everyone. It is a compilation of images and video of protest action in South Africa during the period 25th May - 8th June 2016. (14 days). Musiek deur: Cephelopod - Cephelopod by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution licence (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1200081 Artist: http://incompetech.com/
Green Leader – Rhodesia 1978
0
04:25

Green Leader – Rhodesia 1978

As the war escalated the Rhodesians increasingly resorted to external raids, attacking targets in Mozambique, Angola and Zambia. Their view of these raids is reproduced in the fictionalised account of the Green Leader raid, Operation Zambezi. The Green Leader raid was not the most significant strategically, but it was the most heavily publicised, within Rhodesia […]
EU Tour: Some Feedback and thank You’s
0
03:01

EU Tour: Some Feedback and thank You’s

A handful of people made the trip to Europe possible. Thank you very much. Also a bit of feedback concerning the trip. Another update tomorrow.