Every $/R donated can be accounted for and is helping the Suidlanders prepare for coming anarchy. Stay tuned. We also bought radios and other equipment.
Daar is soveel van die inperkingsregulasies wat nie sin maak nie en dit raak duidelik dat daar meer aangaan as wat die oog kan sien. Teken in by Wynand du Toit se kanaal. https://www.youtube.com/channel/UC5W1Yz1i7Cvh904MJvYiMmg/videos
With all the irregularities there are more questions than answers. Simon Roche will be discussing the election and the court case to come with a special guest close to the issue.
Die ANC gaan vreedsaam en tegemoedkomend voorkom, maar front organisasies, groeperinge en individue gebruik om die massa’s op te sweep ten einde SA te destabiliseer om nie mag te verloor nie.
Terwyl plundering en dreigemente in Suid-Afrika toeneem, kyk ons in hierdie video na wat regtig besig is om te gebeur — en waarom mense kalm, wakker en voorbereid moet bly. Geen paniek nie, maar nugtere waarheid oor die spanning teenoor blankes en uitlanders in die land.
A Panel discussion between
1. WM Johnson, California
2. Tom Sunic, Czech Republic
3. Edward O'Sullivan, Britian
4. Simon Roche, South Africa
5. Kenn Gividen, Indiana