Veiligheid506 Videos

Regering van Nasionale Eenheid
0
22:25

Regering van Nasionale Eenheid

Die Regering van Nasionale Eenheid gaan optree teen veral blankes om gesig te wen onder die massas – wat tog nie gaan werk nie…
Revolusie kan so Begin…
0
16:00

Revolusie kan so Begin…

Wanneer veral Afrika leiers se mag bedreig word wend hulle, hulle altyd tot vuilspel en/of geweld…
RHODESIA NATIONAL ANTHEM
0
01:28

RHODESIA NATIONAL ANTHEM

Rise O Voices of Rhodesia was adopted as the national anthem of Rhodesia in 1974, during the years of international isolation that followed its Unilateral Declaration of Independence from Britain in 1965. The tune was that of the “Ode to Joy” from Beethoven’s Symphony No. 9 (“The Choral Symphony”), which was also used by the […]
Riversdale Moshav
0
06:38

Riversdale Moshav

A development that’s worth keeping your eye on. Johan Grobelaar 072 201 0289
Rooi Blare!
0
14:40

Rooi Blare!

Tekens dui dat die ineenstorting van SA versnel het…
Rug teen die muur!
0
12:58

Rug teen die muur!

Toe ’n Suid-Afrikaanse pa sy dogter teen aanvallers moes beskerm, het profetiese woorde soos: “Ons staan kaalgestroop van alles, met die rug teen die muur.” ’n beeld geword van moeilike tye wat kom?
Rusland en ons…
0
21:47

Rusland en ons…

Wat ons van Rusland en ander Wêreldmagte kan verwag…
Rwanda soos Suid Afrika
0
03:00

Rwanda soos Suid Afrika

Die omstandighede wat die volksmoord in Rwanda vooraf gegaan het klink vreeslik bekend.
S-Tvl Nasionale Mediese Kamp.
0
22:11

S-Tvl Nasionale Mediese Kamp.

Die afgelope langnaweek het Sentraal Transvaal ‘n Mediese opleidingskamp gehou in Pretoria. 1 – 4 Mei 2025
SA Burns 4 Coligny & Lichtenburg
0
02:18

SA Burns 4 Coligny & Lichtenburg

Tensions were running high in Coligny and Lichtenburg in the North West after protesters plundered shops and burnt vehicles on Monday and Tuesday, Netwerk24 reports. "It is currently quiet in the two towns, but violence can break out any minute," North West police spokesperson Brigadier Sabata Mokgwabone said. He confirmed that three trucks had been destroyed in Coligny on Monday after they were set alight by protesters. Coligny AGS church minister Dr Herman Meyer said it was safer for residents of the town to stay at home.
SA in Staat Van Oorlog…
0
16:49

SA in Staat Van Oorlog…

Suid-Afrika is besig om in ‘n Staat van Oorlog in te beweeg, die finale fases van die Revolusie…
SA se donker keerpunt!
0
14:17

SA se donker keerpunt!

Hierdie video kyk na die groeiende verskynsel van xenofobiese spanning en aanvalle in Suid-Afrika. Wat eens sporadies en geïsoleerd was, begin nou al hoe meer momentum kry en breër versprei.
SA Weermag: Grensdiens
0
06:23

SA Weermag: Grensdiens

Border duty during the bush war in the 1980’s. Grensdiens gedurende die bos oorlog in die 1980’s.
Saam is ons Sterk
0
02:35

Saam is ons Sterk

(English version coming soon.) Ons hoor gereeld hoe ons mense nie kan saamstaan nie. Dit was nie altyd so gewees nie.
Saamwerk (Subtitles Soon)
0
24:50

Saamwerk (Subtitles Soon)

Samerwerking is uiters belangrik. Maar al die dele van die liggaam het ander reëls en pligte en samewrking moet so geskied…