Veiligheid506 Videos



Vrae en Antwoorde 04 Junie 2020
Kom vra gerus vrae en leer uit ander se antwoorde.
As ek uitgehaal word?
Met die onlangse pogings tot provokasie is dit belangrik om duidelik te stel wat moet gebeur sou Mr Müller iets oorkom.
Voorbereiding vir die onvoorsiene
Soos COVID 19 deur niemand voorspel kon word nie le die volgende groot insident dalk ook om die hoek. Nie om vrees te wek nie maar paraatheid te kweek.
Pasop vir provokasie
Ons tyd kom. Maar intussen sal hulle jou graag agter tralies wil sit.
Gustav Müller in reaksie op die week se vrae en antwoord sessie.
Gustav Müller gesels met ons oor die omstandighede waarin ons ons bevind.
In ‘n tyd van onsekerheid…
Ons werk hard om sin te maak van al die verskillende elemente tans op die tafel.
Daar is meer agter COVID 19 as wat die oog kan sien
Daar is soveel van die inperkingsregulasies wat nie sin maak nie en dit raak duidelik dat daar meer aangaan as wat die oog kan sien. Teken in by Wynand du Toit se kanaal. https://www.youtube.com/channel/UC5W1Yz1i7Cvh904MJvYiMmg/videos
Hierdie informasie sal u bekommerd maak.
Daar is nou soveel goed wat op een slag saamwerk in SA om stabiliteit te ondermyn. Maar met die inperktyd het dit alles aangehits.
Terugvoer oor Kritiek (We’ll post English videos again soon, see Simon’s channel in the meantime.)
Ons kan nie elke keer as ‘n polisieman ‘n politiese opinie gee daarop reageer nie.
Verdere Fase Besprekings. Fase 1 in detail
Dit vat tyd om die fases van die SL Noodplan goed te verstaan, maar dis eintlik eenvoudig.
SL Bestuurshoof Deel; Wetgewing, Kommunikasie, Groepering
Belangrike aspekte van die Suidlander Noodplan word hier bespreek. Onthou om ook die voriges te luister.
Inperktyd Deel 8 SL: Scenario Beplanning: Kommunikasie
Ons spandeer baie tyd aan Scenario beplanning. Ons is in die besigheid van voorbereiding vir omstandighede wat meeste nie sien kom nie.
Inperktyd Deel 7 deur SL se Nasionale Bestuurshoof: Die Media
Ons herinner u graag aan die reel van SL kommunikasie met die media.
Inperktyd Deel 6 deur SL se Nasionale Bestuurshoof: Krygswet
Ons kry baie navrae oor krygswet. Hier bespreek ons dit.
COVID 19: ‘n Ontleding deur Gustav Müller.
Daar heers baie onsekerheid tydens die inperktyd. Die Suidlander Noodplan inisiatief is in plek.
Raad vir Inperktyd Deel 5 deur SL se Nasionale Bestuurshoof
Nou dat gemeenskapbeveiligingsgroepe ook tydens die inperking verbied word moet ons na ons persoonlike beveiling omsien.
Raad vir Inperktyd Deel 4 deur SL se Nasionale Bestuurshoof
Pasop vir sosiale media “warriors”.
Verdere Fasepunte Besprekings
Vind meer uit oor Fase punte.
Kol. Wynand du Toit, SL Hoof van verdediging: Motiveringsboodskap 3
Hierdie boodskap het net na Ramaphosa se aankondiging dat die Inperking vir nog twee weke verleng gaan word die internet gehaal. Wynand se Kanaal https://www.youtube.com/channel/UC5W1Yz1i7Cvh904MJvYiMmg
Raad vir Inperktyd Deel 3 deur SL se Nasionale Bestuurshoof
Hoe ons met die internasionale klimaat kan vooruitskat wat plaaslike besluite sal wees.
Raad vir Inperktyd Deel 2 deur SL se Nasionale Bestuurshoof
Verdere bespreking aangaande die inperktyd. Dit is belangrik dat ons al die elemente ondersoek.
Kort Fase Beskrywing
‘n Vinnige verduideliking van Fase 1 to 3 en so effens ander kommentaar.
