Toetentaal1 Videos

Veels geluk, Afrikaans.com!

Idees vol Vrees wens Afrikaans.com geluk met sy eerste verjaarsdag Dié webwerf het op 26 Mei 2016 sy digitale deure oopgemaak met sy “Hoe lyk jou Afrikaans?”-veldtog. Afrikaans.com het ʼn kuierplek geword waar gebruikers kan sien hoe Afrikaans lééf – in harte, op verhoë, in klaskamers en in die kuberruim. “Ons sê dankie aan almal […]