Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK Aktueel30 Videos

Sandrivierkonvensie,_paneel_27,_Voortrekkermonument,_a
0

Die Eerste Vryheidsoorlog en die Anglo Boereoorlog Deel 1 van 4

Die Eerste Anglo Boere Oorlog Saamgestel uit 2 Klankbane 1880 – DIE EERSTE VRYHEIDSOORLOG breek uit tussen Transvaal en Brittanje a.g.v. die ANNEKSASIE van die Z.A.R. deur Brittanje. Shepstone en Carnavon wou die hele S.A. in ‘n federasie onder die Britse vlag verenig. Die Boere behaal by AMAJUBA ‘n groot oorwinning. PRESIDENT JAN BRAND van die  VRYSTAAT tree […]
1522004_431812036940813_1022351082_n
0

Korrupsie en Agteruitgang van Staats Hospitale Gaan Hand in Hand

” ’n Land wat deur eerbare leiers tot stand gebring is, kan egter nie deur korrupte politici in stand gehou word nie. Salomo sê in Spr.29:4 dat korrupsie ʼn land se ontwikkelingsmoontlikhede skaad. En dis waar. Kyk maar net na Suid-Afrika waar alles besig is om onder die gewig van korrupsie in duie te stort! […]
verdedig1
0

Is daar ‘n Toekoms Vir Die Witman in Suider Afrika?

Die program is saamgestel deur artikels oor die toekoms van die witman in SA asook ‘n klankbaan deur Karin Smith van RFSA oor die die houding van die regerende Party teenoor die witman, en laastens, artikels oor die jongste plaasmoorde en waarskuwings en raad oor hoe om jou eie lewe te red in die geval […]
unsa
0

Die Wit Reus van Afrika Wat SA Onder Blanke Beheer Was, Is Dood…

Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988, maar nou, 3 dekades later, is die reus dood. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai. Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders aangetoon): […]