Rebel en Ratz
Ons het onlangs begin wonder oor Kurt Darren se song Rebel en Rats – wie is hierdie twee karakters van wie hy sing? Skynbaar was dit die byname van die liedjieskrywer en sy vriend uit sy kinderjare. Maar ons kon glad nie aanklank vind hierby nie – die name het vir ons geen betekenis nie. […]



