Kaleidoskoop: Jouba en Anique Jordaan (Foto: Facebook) Die Afrikaanse musiekgroep Kaleidoskoop se jongste liedjie, “Die goeie”, vertel van ʼn boodskap van “vergifnis, versoening en transformasie”. Die groep stel die musiekvideo vir dié liedjie Dinsdag eksklusief op Maroela Media bekend. “Een manier om jou gedagtes te vernuwe is om jou oë op die goeie dinge te […]
Die Boekklub (Foto: YouTube-skermskoot) kykNET het pas sy jongste inhoud en hoogtepunte vir Julie bekend gemaak en beloof om jou kykgenot te gee tot aan die einde van die jaar. Kykers kan vanaf dié maand uitsien na selfs meer komedie en intrige met nuwe gesigte soos Elana Afrika-Bredenkamp, Leandie du Randt-Bosch, Franci Swanepoel, Marissa Drummond […]
Die Heuwels Fantasties (Foto: Facebook) “Ballade vir ʼn enkeling” en “Klein tambotieboom” is maar enkele van die treffers wat die gewilde Afrikaanse musiekgroep Die Heuwels Fantasties sonder twyfel een van dié suksesvolste, bekroonde groepe in Suid-Afrika gemaak het. Nou het dié groep pas hul jongste album, Okay!, uitgereik en vertel dié album is vol simboliek […]