Was Apartheid dan wreder as Kommunisme? Waarom word kommunistiese vlag nie verban nie?
Indien die ou Suid-Afrikaanse vlag dus op grond van die aanstootlikheidswaarde daarvan tot haatspraak verklaar en verban moet word, kan ’n veel sterker argument aangevoer word dat die SAKP en selfs die ANC se vlag ook verban moet word.