Bekendes40 Videos

0
24:00

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 2, Koop of Omkoop

Koop of omkoopDie Vetkoekpaleis maak oop vir besigheid en Frikkadel beleef die probleme wat daarmee gepaard gaan. Hy word deur 'n "gesondheidsinspekteur" besoek. Frikkadel is so op sy senuwees dat hy 22 vetkoeke verniet weggee. Na druk van Worsie en Boeboe besluit hy dat besigheid volgens die boek maar die beste is.

Opwindende nuus vir Karen Zoid-aanhangers

Karen Zoid. Karen Zoid se eerste Afrikaanse vollengte-solo-album in ses jaar, getiteld Op die oomblik – deel een, word eersdaags uitgereik. Zoid het met haar kletsprogram op kykNET, Die Republiek van Zoid-Afrika, vier samewerkingsalbums vir dié program en 27 toptreffers op iTunes, sukses behaal. Zoid se nuwe album, met sewe snitte, is die eerste deel […]

[Wen] Parow en Polisiekar nooi jou vir musiek en speletjies

Francois van Coke en Jack Parow (Foto: Robin Looy) Die Afrikaanse musiekgroep F**ofpolisiekar en die kletsrymer Jack Parow is op 8 Julie by Weiveld in Pretoria te sien in ʼn eerste-in-sy-soort-vertoning: rekenaarspeletjies en musiek. Die kunstenaars het kragte gesnoer met Warner Bros, Ster Kinekor Entertainment en ACGL om vir een aand die wêreld van musiek en speletjies […]

Lang herstelpad lê voor vir Piet Botha ná val

Piet Botha (Die foto is gepubliseer met vergunning van die fotograaf, Colin Windell) Die operasie wat Piet Botha, gewilde blues-en-rockmusikant, die afgelope week moes ondergaan nadat hy twee rugwerwels tydens ʼn konsert gebreek het, was suksesvol. Maroela Media het vroeër berig die sanger het twee rugwerwels gebreek toe hy van die verhoog afgeval het tydens […]

Romanz sing weer – vir Adam

Argieffoto Die Afrikaanse musiekgroep Romanz gaan op 25 Julie vir die eerste keer sedert Februarie 2014 toe die groep ontbind het saam optree ten bate van ʼn geldinsameling vir Adam Barnard se stryd teen neuropatie. Barnard, wat vroeër lid was van Romanz, is geruime tyd gelede gediagnoseer met neuropatie-sindroom, wat gekenmerk word deur die verlies […]
10931396_10205679823702694_5895174876717615833_n
0

One Man, One Vote, ONE TIME – How Africa was conquered and destroyed (and enslaved) by the Globalist Money powers.

I will lay out the challenge at the end, but first, let's set the record straight as regards cashing in on Apartheid Victimhood despite it being less murderous than black on black, communist and even Asian violence! As Zuma and most blacks know, all you have to do is mention the word Apartheid and the left wing money powers start throwing money at you. It is the route for most black people into University today, grants (including residence and spending money, etc. etc.), based on the excessive use of the words victim and apartheid in application forms.
subway-1447365
0

South Africa The MOST Dangerous Tourist Country in The World For Solo Women Travelers, By Far!

A study of the world’s most dangerous tourist countries for women traveling alone reveals the good, the bad, the ugly and then all three in one at the top of the list, or rather bottom: South Africa, which stands out head and shoulders above countries like Brazil, Mexico, Iran, Morocco, etc. as the most dangerous tourist destination for solo women travelers. The "good" in South Africa's "Good, Bad and Ugly, is it's attitude towards women from a religious perspective, whereas all the Muslim countries, predictably, take top honours here... but shhh, don't tell the liberal mainstream media, we would not want hard facts to get in the way of their fake news...

Mimi Coertse word 85: Elke noot ʼn hoogtepunt

Die FAK het Coertse Maandag met ‘n koek verras. Foto: FAK Dit voel soos ʼn kort nagrus gelede toe haar hoë note so amper tot in die uithoeke van die aarde weerklink het: Suid-Afrika se eie primadonna – “onse Mimi” – die lieflingsopraan wat die wêreld kiertsregop laat sit het. ʼn Ware diva, met reg […]

Bekende Afrikaanse musiekgroep groet

Van Coke Kartel (Foto: Facebook) Die Afrikaanse musiekgroep Van Coke Kartel gaan nie meer musiek maak nie. Dié groep het Woensdag in ʼn Facebook-inskrywing gesê hulle het ná “’n dekade van serious wilde rock ʼn roll jols, vyf albums, vyf drummers en talle internasionale toere” besluit om te ontbind. “Ons het 16 maande laas gespeel […]

[WEN] ‘Altyd in my drome’ by die Brooklyn-teater

Die opwindende Afrikaanse musiekblyspel, Altyd in my drome, wat gegrond is op die Pierre de Wet-fliek van 1952, word eersdaags weer op die planke gebring, dié keer by die Brooklyn-teater in Pretoria. Dié blyspel, verwerk vir die verhoog deur Neels Clasen en Dawid Boverhoff, het reeds in 2016 sy teater-debuut gemaak met ʼn speelvak van […]