Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus
Is jou besigheid se teikenmark Afrikaans sprekendes? Om afrikaanse besighede te ondersteun het SAUK Radio ‘n veldtog geloods waar jou radio advertensie ten minste 4 keer elke dag op ons radio gespeel sal word, vir slegs R150 per maand, op ‘n 6 maand kontrak. Ons speel net heerlike afrikaanse musiek 24/7 en geen liedjie […]
In die tronk het Hitler Mein Kampf geskryf, wat 'n wêreldwye topverkoper ver na die Tweede Wêreld Oorlog geword het, selfs al is dit verbode in die meeste lande. Hy het uit die tronk gekom nog meer gewild as ooit tevore, en het besluit om ordentlik in die politiek toe te tree.
Adolf Hitler se kinderjare, van sy geboorte en vroeë lewe, tot sy WO1 wedervaringe en in sy vroeë politieke loopbaan. Min word gesê van die vroeër jare van Hitler voor die Eerste Wêreldoorlog, so hier is dit. Hy is gebore in ‘n klein dorpie in Oostenryk op die grense van Oostenryk en Duitsland. Hy was ‘n […]
Hoe lank nog gaan die volk op die rug van die ondier ry? Hoe lank nog gaan die Boer buk voor die Bankier? Hoe lank nog gaan die opregte swig vir die oproerige? Hoe lank nog gaan die gelowige valse kerke se leuens volg? Hoe lank nog gaan die volk verlei word met narcisme en […]
Voorheen bekend as die sanger en baskitaarspeler vir die rock groep Boo!, het Chris Chameleon nie gesukkel om vir homself ‘n groot groep toegewyde aanhangers te verseker aan die begin van sy solo-loopbaan nie. Chameleon is veral bekend vir sy toonsettings van verskeie Ingrid Jonker gedigte en sy “Klassieke Chameleon” vertonings, wat op CD en […]