Afrikaanse musiek946 Videos

Piet Pompies & Flippy Laker met Harold Cobb en sy Orkes – Hoedjie in my hand
0
02:37

Piet Pompies & Flippy Laker met Harold Cobb en sy Orkes – Hoedjie in my hand

Piet Pompies is in 1922 op Willowmore gebore as Pieter van der Byl. Hy het in sy leeftyd verskeie beroepe beoefen - eers klerk en later stasiemeester by die Spoorweë, eienaar van ‘n troeteldierwinkel, perdeslagter, en natuurlik vermaaklikheidskunstenaar. Hy was meer as net ‘n sanger - hy was ook ‘n akteur, omroeper, komponis, draaiboekskrywer, goëlkunstenaar en buikspreker. Hy sal veral onthou word vir sy radioprogramme Caltex Kaskenades en Next Stop Makouvlei. In die genoemde programme het hy, benewens sy eie rolle, ook die rolle vertolk van Hanswors en Oom Gert. Vir sy radioprogramme en koffiehuiskonserte het hy nie minder nie as 280 grappige liedjies geskryf. Hy het sowat vyftien 78-spoedplate opgeneem vir Trutone en Pêrel saam met Harold Cobb se orkes, en het ook verskeie opnames gedoen saam met Flippy Laker en Pip Friedman. Piet Pompies is op 30 Desember 1992 in die ouderdom van 70 oorlede in ‘n motorongeluk naby Grabouw. Hierdie legendariese komediant het sy verhoognaam te danke gehad aan die outydse pompie-toeters waarmee hy op die verhoog lawaai gemaak het. Hierdie liedjie is op die album "Padlangs" vrygestel, waarskynlik teen die einde van 1956 of aan die begin van 1957. Die liedjie is geskryf deur Piet Pompies en Harold Cobb. BAIE DANKIE AAN MARIUS DE VOS VAN IFM 102.2 VIR DIE INFORMASIE!
Boet van Wyk & Sy Orkes – Die ou kraal liedjie
0
02:03

Boet van Wyk & Sy Orkes – Die ou kraal liedjie

Well-known South African artist and band leader of the 1960s and 1970s, who recorded mostly in the "boeremusiek" genre, although he released a number of albums with popular music during the 1970s. He had a hit on the South African Top 20 in 1967 with "Oliekolonie", which reached #10 and charted for 7 weeks. This song is off the album "Oliekolonie", released in 1967.
Kyk Hoe Lyk Ons Nou – Promo Edit
0
06:02

Kyk Hoe Lyk Ons Nou – Promo Edit

This is a promo reel on the kykNET 4-part documentary "Kyk Hoe Lyk Ons Nou" which aired on kykNET in November 2009. In the series, Chris Chameleon and a camera team travels through South Africa to learn about the Afrikaans community's way of thinking, doing and communicating; and the diversity within that community. Die regiseur is Carl Theunissen, kamerawerk is deur Andre van den Heever en Gerrit Burger gedoen en die redigering ook deur Gerrit Burger. Die spesialis medewerker is Prof. Christo van Rensburg. Die aanbieder is Chris Chameleon en die vervaardiger Carl Theunissen.
Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Eighteen
0
03:49

Chris Chameleon 2009 Theater Tour: Day Eighteen

Check out the arty backyard in Zeeland and meet the producer of the next Boo! album being recorded in February in Amsterdam, Frans Hagenaars; then Chris performs in Purmerend at the Theater de Purmaryn. October 29. Part of the Chris Chameleon 2009 Theater Tour to Belgium and the Netherlands
Chris Chameleon – Apie
0
03:05

Chris Chameleon – Apie

Apie is one of the single's from Chris Chameleon's 2009 album release "Kyk Hoe Lyk Ons Nou." Edited by Francois Blom of KOBUS and VOD fame... enjoy! Kyk Hoe Lyk Ons Nou is available at www.rhythmrecords.co.za
Lola
0
03:17

Lola

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment Lola · Fredi Nest Die Platinum Reeks ℗ 2011 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Auto-generated by YouTube.
Laat Ons Die Liefde Laat Lewe
0
02:53

Laat Ons Die Liefde Laat Lewe

Provided to YouTube by The Orchard Enterprises Laat Ons Die Liefde Laat Lewe · Fredi Nest Wie Is Jy? ℗ 1999 Street Sounds Released on: 2004-12-28 Auto-generated by YouTube.
She’s Loving the Man
0
03:14

She’s Loving the Man

Provided to YouTube by Sony Music Entertainment She's Loving the Man · Fredi Nest Begin by My ℗ 2012 SME Africa (Pty) Ltd Released on: 2014-10-24 Auto-generated by YouTube.