Gwynneth Ashley Robin – As ek ‘n lied kon skryf
Gwynneth Joubert is op 20 Augustus 1960 in Johannesburg gebore. Reeds op die ouderdom van 9 het sy by haar pa se plesieroord, Robinson Lake naby Randfontein, begin sing saam met verskeie groepe, en dis hier waar Jody Wayne haar “ontdek” het, en vir haar ‘n kontrak met die Teal platemaatskappy beding het. Haar ma […]



