Bodyography werkswinkel vir die GROOTfm meisies!
Placecol Skin Care Clinic & Hair Glenfair het op Vrydag, 11 Augustus vir al die Groot FM 90.5-meisies ‘n Bodyography werkswinkel aangebied vir #Vrouedag.
Dankie Placecol Glenfair vir al die mooi-maak-wenke en dat elkeen van ons vanmiddag BAIE MOOIER huis toe kan gaan…
(Visited 21 times, 1 visits today)





