Touch of Class – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sun, 26 Aug 2018 18:30:00 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Touch of Class – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Kom geniet ‘n aand saam met Touch of Class – Pretoria https://sauktv.com/kom-geniet-n-aand-saam-met-touch-of-class-pretoria/ https://sauktv.com/kom-geniet-n-aand-saam-met-touch-of-class-pretoria/#respond Sun, 26 Aug 2018 18:29:55 +0000 http://sauktv.com/?p=2371 Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud.

Datum:- 4 September 2018

Tyd:- 18:15

Toegang:- R200


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood?? 2371
Die musiek blom vanjaar by die Vrystaatse Kunstefees 2018, kom gerus ‘n draai! https://sauktv.com/die-musiek-blom-vanjaar-by-die-vrystaatse-kunstefees-2018-kom-gerus-n-draai/ https://sauktv.com/die-musiek-blom-vanjaar-by-die-vrystaatse-kunstefees-2018-kom-gerus-n-draai/#respond Wed, 11 Jul 2018 17:59:50 +0000 http://sauktv.com/?p=2016 Die Vrystaat Kunstefees, in wese ’n Afrikaanse fees, is besig om hom as een van die belangrikste internasionale kunstefeeste op die Afrika-vasteland te vestig.

Datum:- 8 – 14 Julie 2018

Tyd:- die inligting is nie beskikbaar nie

Toegang:- R60, meer inligting oor pryse is nie beskikbaar nie


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Bloemfontein??
kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

]]> https://sauktv.com/die-musiek-blom-vanjaar-by-die-vrystaatse-kunstefees-2018-kom-gerus-n-draai/feed/ 0 2016