SPAR Kirkwood – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sun, 10 Jun 2018 13:03:31 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg SPAR Kirkwood – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Gebore om wild te wees! SPAR Kirkwood Wildsfees 2018 https://sauktv.com/gebore-om-wild-te-wees-spar-kirkwood-wildsfees-2018/ https://sauktv.com/gebore-om-wild-te-wees-spar-kirkwood-wildsfees-2018/#respond Sun, 10 Jun 2018 13:03:27 +0000 http://sauktv.com/?p=1782 Drie dae van Born to be Wild-ervarings vir die hele familie by die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees is die perfekte begin van die winter-skoolvakansie.

Datum:- 29 Junie – 1 Julie

Tyd:- 09:00 tot laat

Toegang:- R150 per volwassene per dag (Weekendpas = R350); R70 per kind per dag (Weekendpas = R150), R100 vir SASSA Pensioenarisse – kaartjies wat daagliks by die hek gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Kirkwood?? 1782