souserig – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Tue, 24 Jul 2018 13:10:57 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 souserig – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Snotkop het ‘n nuwe album uit en dit is ‘onverantwoordelik lekker’ https://sauktv.com/snotkop-het-n-nuwe-album-uit-en-dit-is-onverantwoordelik-lekker/ https://sauktv.com/snotkop-het-n-nuwe-album-uit-en-dit-is-onverantwoordelik-lekker/#respond Tue, 24 Jul 2018 13:10:54 +0000 http://sauktv.com/?p=2099 Snotkop het ’n soliede reputasie van albums wat so oorloop van lekkerkry dat dit voel of dit onwettig behoort te wees. Sy kraakvars nuwe vrystelling, SOUS is geen uitsondering nie.

Van die eerste pols tot die laaste eggo in die dertien snitte wat die album beslaan is dit duidelik dat hierdie ’n gekonsentreerde sous, propvol Snotkop-oemf is: ritmies, selfversekerd, tong in die kies, meer as net ’n bietjie stout, bekkig en braaf!

Daar’s dik baslyne wat enige iets binne dieselfde skakelkode as jou kuier sal skud, met ’n gesonde dosis techno, afgewissel met meer akoestiese oomblikke, en selfs ’n brokkie reggae en ’n tikkie sakkie-sakkie hier en daar – iets wat ewe tuis sal wees by ’n sokkie dansvloer, klub of ’n strandpartytjie vir die boeke.

M]]> https://sauktv.com/snotkop-het-n-nuwe-album-uit-en-dit-is-onverantwoordelik-lekker/feed/ 0 2099