Snotkop – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Thu, 17 Oct 2019 06:00:05 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Snotkop – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Ricus Nel – Bokkies Jag https://sauktv.com/ricus-nel-bokkies-jag/ https://sauktv.com/ricus-nel-bokkies-jag/#respond Thu, 17 Oct 2019 06:00:05 +0000 https://sauktv.com/ricus-nel-bokkies-jag/ https://sauktv.com/ricus-nel-bokkies-jag/feed/ 0 4674 Ricus Nel – Boerepompie ft. Snotkop https://sauktv.com/ricus-nel-boerepompie-ft-snotkop/ https://sauktv.com/ricus-nel-boerepompie-ft-snotkop/#respond Fri, 14 Jun 2019 06:00:00 +0000 https://sauktv.com/ricus-nel-boerepompie-ft-snotkop/ https://sauktv.com/ricus-nel-boerepompie-ft-snotkop/feed/ 0 4676 Snotkop het ‘n nuwe album uit en dit is ‘onverantwoordelik lekker’ https://sauktv.com/snotkop-het-n-nuwe-album-uit-en-dit-is-onverantwoordelik-lekker/ https://sauktv.com/snotkop-het-n-nuwe-album-uit-en-dit-is-onverantwoordelik-lekker/#respond Tue, 24 Jul 2018 13:10:54 +0000 http://sauktv.com/?p=2099 Snotkop het ’n soliede reputasie van albums wat so oorloop van lekkerkry dat dit voel of dit onwettig behoort te wees. Sy kraakvars nuwe vrystelling, SOUS is geen uitsondering nie.

Van die eerste pols tot die laaste eggo in die dertien snitte wat die album beslaan is dit duidelik dat hierdie ’n gekonsentreerde sous, propvol Snotkop-oemf is: ritmies, selfversekerd, tong in die kies, meer as net ’n bietjie stout, bekkig en braaf!

Daar’s dik baslyne wat enige iets binne dieselfde skakelkode as jou kuier sal skud, met ’n gesonde dosis techno, afgewissel met meer akoestiese oomblikke, en selfs ’n brokkie reggae en ’n tikkie sakkie-sakkie hier en daar – iets wat ewe tuis sal wees by ’n sokkie dansvloer, klub of ’n strandpartytjie vir die boeke.

M]]> https://sauktv.com/snotkop-het-n-nuwe-album-uit-en-dit-is-onverantwoordelik-lekker/feed/ 0 2099 Afrisaam Fees 2018: Groter as groot en meer! https://sauktv.com/afrisaam-fees-2018-groter-as-groot-en-meer/ https://sauktv.com/afrisaam-fees-2018-groter-as-groot-en-meer/#respond Fri, 06 Apr 2018 14:28:28 +0000 http://sauktv.com/?p=1515 Die jaarlikse Afrisaam Fees is vanjaar nóg groter en beter met kunstenaars soos, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Arno Jordaan, Deon Groot, Riana Nel, Jay, Karlien van Jaarsveld, Snotkop en Juan Boucher.

Die hoofverhoog se program skop dan om 13:30 met Ricky Faber, Arno van der Hoff, Deon Groot, Riana Nel, Juan Boucher, Karlien van Jaarsveld, Jay, Dirk van der Westhuizen, Snotkop en Steve Hofmeyr af.

Vanjaar kom kuier Sorina, ook as die Flooze bekend, saam en sal saam met Henry Bruinette as aanbieders optree.

Datum:- 8 Junie – 9 Junie

Tyd:- Hekke open om 17:00

Toegang:- Kontak kantoor vir pryse. Kontak nommer kan u onder aan die berig kry.

Daar is hope kindervermaak, ’n kindertuin-area met gekwalifiseerde oppassers, wat flieks, gesigverf, inkleur en meer aanbied, sowel as ’n speelarea met allerhande opblaas glybane, kastele “rockets” en ook die gewilde m]]> https://sauktv.com/afrisaam-fees-2018-groter-as-groot-en-meer/feed/ 0 1515 SAUK Radio Top 20 met Pieter van Zyl potgooi. Luister elke Dinsdang aand om 7nm https://sauktv.com/sauk-radio-top-20-met-pieter-van-zyl-potgooi-luister-elke-dinsdang-aand-om-7nm/ https://sauktv.com/sauk-radio-top-20-met-pieter-van-zyl-potgooi-luister-elke-dinsdang-aand-om-7nm/#respond Thu, 01 Sep 2016 11:18:36 +0000 http://sauktv.com/?p=852 https://sauktv.com/sauk-radio-top-20-met-pieter-van-zyl-potgooi-luister-elke-dinsdang-aand-om-7nm/feed/ 0 852