Riaan Grobler – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Thu, 28 Jun 2018 11:26:43 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Riaan Grobler – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Nuwe enkelsnit deur Riaan Grobler – ‘Alles’ https://sauktv.com/nuwe-enkelsnit-deur-riaan-grobler-alles/ https://sauktv.com/nuwe-enkelsnit-deur-riaan-grobler-alles/#respond Thu, 28 Jun 2018 11:26:36 +0000 http://sauktv.com/?p=1925 Die sanger, radio-omroeper en TV-aanbieder, Riaan Grobler se nuwe enkelsnit Alles, ’n kommersiële danstreffer en die titelsnit van sy nuutste album, is pas vrygestel.

Dié liedjie, wat deur Michael de Lange geskryf is, gaan oor hoe jy vir jou geliefde verduidelik wat hy of sy alles vir jou beteken in die vorm van die alfabet. “Dit is ’n lekker liefdesliedjie waarop mens uiteraard baie lekker kan dans ook. Ek het my album so beplan dat dit ’n voelgoed album is met danstreffers, maar tog ’n stukkie nostalgie het,” vertel Riaan.

Volgens Riaan het hy juis besluit op die liedjie omdat dit ‘alles’ op sy album so mooi saamgevat het. “Ek het die album opgeneem in ’n baie persoonlike tyd van my lewe. Die liedjie het dit waar deur ek gegaan het saam gevat – liefde, hartseer, teleurstelling, maar tog ook inspirerend.”

Hy hoop die publiek sal van die liedjie hou aangesien mense gereeld vir die liedjie op sy vertonings vra. “Dit is]]> https://sauktv.com/nuwe-enkelsnit-deur-riaan-grobler-alles/feed/ 0 1925 Jou Top20 Sangers vir die Week, met ‘n paar nuwe sangers wat kom inloer !! https://sauktv.com/1132-2/ https://sauktv.com/1132-2/#respond Mon, 24 Jul 2017 12:27:36 +0000 http://sauktv.com/?p=1132 https://sauktv.com/1132-2/feed/ 0 1132