Quentin Prinsloo – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Mon, 04 Jun 2018 10:44:26 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.1.4 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Quentin Prinsloo – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Die sanger Quentin Prinsloo reik sesde album uit https://sauktv.com/die-sanger-quentin-prinsloo-reik-sesde-album-uit/ https://sauktv.com/die-sanger-quentin-prinsloo-reik-sesde-album-uit/#respond Mon, 04 Jun 2018 10:44:24 +0000 http://sauktv.com/?p=1746 Quentin Prinsloo het reeds diep spore in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf getrap. Met vyf trefferalbums agter sy rug en optredes in verskeie lande oor die afgelope 17 jaar kan Quentin as een van ons land se suksevolle kunstenaars beskou word.

En asof sy CV nie alreeds indrukwekkend genoeg is nie, het hy onlangs ook sy sesde album, Suurstof, die lig laat sien.

Volgens ’n verklaring het treffers op dié album reeds die top 20 ranglyste uitgeklim. “My musiek is ’n deurdagtige en gebalanseerde snoering, met fyn balans tussen energieke ritmes en roerende ballades,” sê Quentin.

Meeste van die liedjies is uit Quentin se eie pen, maar hy het ook die hulp van liedjieskrywers soos Johan Oberholzer, Rudi Claase en vele meer ingeroep.

Quentin was onder meer in die Bakgat-fliek te sien, en het ook die temalied gesing. Verder het hy ook sy lyf TV-aanbieder gehou, spog met sewe musiekvideo’s en ’n DVD agter sy naam.

Met die nuwe albu]]> https://sauktv.com/die-sanger-quentin-prinsloo-reik-sesde-album-uit/feed/ 0 1746