Paarl Amfiteater – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Wed, 21 Mar 2018 15:18:43 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Paarl Amfiteater – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 PAARL Piekniekkonsert / Picnic Concert: Die Heuwels Fantasties – 24 March 2018 https://sauktv.com/paarl-piekniekkonsert-picnic-concert-die-heuwels-fantasties-24-march-2018/ https://sauktv.com/paarl-piekniekkonsert-picnic-concert-die-heuwels-fantasties-24-march-2018/#respond Wed, 21 Mar 2018 15:18:38 +0000 http://sauktv.com/?p=1420 Heuwels en hul fantastiese klanke bestyg die berg by Taalmonument / Language Monument’s mountain alive with the sound of the hills! Dit is die laaste konsert van hierdie somerseisoen en ten gunste van die Laat ons Lees!-geletterheidsprojek vir kinders.

Date:- 24 March 2018

Time:- From 20:00 until 21:00

Address:- At Paarl Monument, Gabbema Doordrift St, Suider-Paarl, Western Cape, South Africa
Gabbema Doordrift St, Suider-Paarl, Western Cape, South Africa

Price:- R70- R140 P.P.

Die vertoning begin om 20:00 in die Tuinteater – ‘n kleinboetie van die bekende Paarl Amfiteater – op die sagte grasperk reg aan die voet van die monument terwyl die son se laaste strelende strale kwyn. Besoekers is welkom om vooraf die beeldskone omgewing via wandelpaaie te verken terwyl die kinders hulself in die speelparkie vermaak.

Bring jou eie dranki]]> https://sauktv.com/paarl-piekniekkonsert-picnic-concert-die-heuwels-fantasties-24-march-2018/feed/ 0 1420