nuwe musiekvideo’s – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Tue, 08 Oct 2019 22:53:32 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg nuwe musiekvideo’s – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Top 20 vir die week: 20 August 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-20-august-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-20-august-2018/#respond Tue, 21 Aug 2018 18:13:57 +0000 http://sauktv.com/?p=2341 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers weer sobietjie rond geskuif op ons lysie. Kom ons kyk gou wat gebeur het, 7 snitte wat die leer geklim het, 9 wat sobietjie teruggesak het, 4 wat onveranderd gebly het.

Tarryn Lamb se liedjie “Mal oor jou” wat verlede week die nommer 1 posisie gevat het is nou in posisie nommer 3, maar die dame se liedjies is nou baie gewild. Haar ander treffer “Vier woorde” is nou in die nommer 1 posisie. Haar liedjies is ook die afgelope week die meeste afgelaai.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
2. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
3. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
4. Snotkop – “Souserig”
5. Jo Black – “Een klein klippie”
6. Jan Blohm – “Word wakker”
7. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
8. Karen Zoid & Jannie du Toit – “]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-20-august-2018/feed/ 0 2341 Top 20 vir die week: 13 August 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/#respond Tue, 14 Aug 2018 15:28:51 +0000 http://sauktv.com/?p=2290 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers weer sobietjie wipplank gery en daar is nuwe toevoegings. Kom ons kyk gou wat gebeur het, 6 snitte wat die leer geklim het, 11 wat sobietjie teruggesak het, een wat onveranderd gebly het en 2 nuwe liedjies wat die week die Top 20 betree het.

Tarryn Lamb se liedjie “Mal oor jou” neem die week die nommer 1 posisie in. Dit is natuurlik te danke aan haar debuuralbum wat onlangs bekendgestel is.

Elandré met sy liedjie “Die lyn” en Almero met sy treffer “Monochromie” is hulle plekke op die Top 20 kwyt. Daar die nommer 19 posisie is nou Angel de Lange sin met haar treffer “Juwele” en Jennifer Zamudio is ons nommer 20 posisie met haar treffer “Altyd myne”.

Kom ons s]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-13-august-2018/feed/ 0 2290 Top 20 vir die week: 6 August 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-6-august-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-6-august-2018/#respond Tue, 07 Aug 2018 18:25:38 +0000 http://sauktv.com/?p=2248 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers so bietjie wipplank gery. Die eerste 3 plekke bly dieselfde. Daar was 8 snitte wat die week gestyg het en 6 wat afwaarts gesak het en 5 wat onveranderd gebly het en 1 nuwe toetrede. Maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Die man met die sterk stem, Jo Black, bly vandeesweek nogsteeds in die nommer 1 posisie met sy treffer “Een klein klippie” en ongelukkig is Karen Zoid van ons Top 20 lysie af met haar treffer “Hoe ek voel”.

Tarryn Lamb wat onlangs haar nuwe album vrygestel het was ook onder die Top 10 Afrikaanse albums wat die afgelope week in kettingswinkels opslae gemaak het. Haar treffers “Mal oor jou” en haar ander treffer wat op ons lys bygevoeg is “Vier woorde” is hier.

]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-6-august-2018/feed/ 0 2248 Top 20 vir die week: 30 Julie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-30-julie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-30-julie-2018/#respond Wed, 01 Aug 2018 16:00:37 +0000 http://sauktv.com/?p=2176 In vandeesweek se Top 20 lys het van die sangers so paar plekke gespring of afwaarsts gegaan op ons lys. Daar was 4 snitte wat die week gestyg het en 12 wat afwaarts gesak het en een nuwe toetrede. Maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Die man met die sterk stem, Jo Black, is vandeesweek in die nommer 1 posisie met sy treffer “Een klein klippie”

Die stoutseun van Afrikaans, Snotkop, was weer die afgelope week die topverkoper onder die Afrikaanse albums in die kettingwinkels. Daai “Sous” liedjie maak omtrent opslae.

Die langverwagte treffer van Tarryn Lamb “Mal oor jou” is hier. Sy kom in op ons Top 20 in die 9de posisie. Loer gerus hier onder na haar musiekvideo oor die liedjie, en natuurlik is daar nog ‘n verrassing, ‘n bonus musiekvideo van haar.

Leon Gropp met sy treffer “Bakenlig” is sy plek kwyt op ons Top 20, maar Joe Foster vat daai 20ste plekkie in met sy nuwe treffer – “Volgende stap”.

]]>
https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-30-julie-2018/feed/ 0 2176
Top 20 vir die week: 23 Julie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-23-julie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-23-julie-2018/#respond Tue, 24 Jul 2018 15:46:22 +0000 http://sauktv.com/?p=2120 Vandeesweek op ons Top 20 lys het van die sangers so paar plekke gespring of afwaarsts gegaan op ons lys. Daar was 6 snitte wat die week gestyg het en 11 wat afwaarts gesak het. Maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Snotkop het ook die week sy verskyning gemaak op ons Top 20 met sy stoute liedjie “Souserig”, daardie liedjie is in op nommer 19. Ek moet sê, sy nuuste album Sous vaar tans baie goed by die musiekkettingwinkels en oortref die aanlyn verkope. Loer gerus hier onder na die musiekvideo.

Die deo Bok van Blerk & Robbie Wessels met hulle treffer “Die sluise van die hemel” is hulle plek kwyt op ons Top 20 hierdie week.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Jan Blohm – “Word wakker”
2. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
3. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
4. Appel – “Jagter”
5. Tarry]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-23-julie-2018/feed/ 0 2120 Top 20 vir die week: 16 Julie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-16-julie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-16-julie-2018/#respond Tue, 17 Jul 2018 22:01:43 +0000 http://sauktv.com/?p=2064 Dirk van der Westhuizen is vir die vierde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper is af na die 4de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Jay neem weer die 3de plek in met sy treffer “Lê ‘n bietjie langer”. Jan Blohm spring na die 3de posisie met sy treffer “Word wakker”.

Jo Black is terug met sy treffer “Die vrou wat ek liefhet”, en daai liedjie is in op nommer 13. Wynand Strydom was vinnig op die Top 20 met sy nuwe treffer “Gebed”. Jan Bloukaas en Mariné Moffat met hulle treffer “Desembers” is uit die Top 20 vir die week.

Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of afwaarts gegaan op ons lys, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Jay – “Lê ‘n biet]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-16-julie-2018/feed/ 0 2064 Top 20 vir die week: 9 Julie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/#respond Tue, 10 Jul 2018 17:47:42 +0000 http://sauktv.com/?p=1995 Dirk van der Westhuizen is vir die derde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper spring na die 2de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Elandré bly in die 3de plek vir die week met sy treffer “Honderd duisend maal”.

Die volgende sangers betree die Top20:- Appel vat die nommer 10 posisie met sy nuwe treffer “Jagter”, en Jo Black betree op nommer 16 met “Een klein klippie”, Leon Gropp met sy treffer “Bakenlig” ook ingekom op nommer 18, en Fatman kom in op die nommer 20 posisie met sy nuwe liedjie “Dorp”.

Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
3. Elandré – “Ho]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-9-julie-2018/feed/ 0 1995 Top 20 vir die week: 25 Junie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-25-junie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-25-junie-2018/#respond Tue, 26 Jun 2018 12:54:27 +0000 http://sauktv.com/?p=1921 Tarryn Lamb is haar eerste plek kwyt die week en daai nommer 1 posisie behoort nou aan Dirk van der Westhuizen met sy treffer “Sexy vi my”.

Ons het ‘n nuwe toetreede tot die Top 20, dis niemand anderste as Jan Blohm wat onlangs sy splinternuwe album bekendgestel het. Sy enkelsnit, ‘Word wakker’. Die treffer van hom betree die Top 20 in posisie nommer 12 (loer hier onder na ‘n musiekvideo/konsert opname van die treffer.)

Ons Top 20 sangers het almal so paar plekke gespring of van ons lys afgegaan, maar wie weet hoe die Top 20 volgende week gaan lyk.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Elandré – “Honderd duisend maal”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
6. Jay – “Lê ‘n bie]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-25-junie-2018/feed/ 0 1921 Top 20 vir die week: 18 Junie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-18-junie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-18-junie-2018/#respond Tue, 19 Jun 2018 14:42:06 +0000 http://sauktv.com/?p=1870 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-18-junie-2018/feed/ 0 1870 Top 20 vir die week: 11 Junie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-11-junie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-11-junie-2018/#respond Tue, 12 Jun 2018 13:59:29 +0000 http://sauktv.com/?p=1810 Tarryn Lamb verloor die week haar nommer 1 posisie en Jay skiet op na daardie nommer 1 posisie toe met sy treffer liedjie ‘Lê ‘n bietjie langer’.

Dirk van der Westhuizen se nuwe treffer liedjie ‘Sexy vir my’ kom die week in op nommer 16 (loer hier onder na die musiekvideo). Willem Botha betree ook die week die Top 20 met sy treffer “Enigste man op aarde” op die nommer 20 posisie (luister hier onder na ‘n klankgreep van sy liedjie)

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
3. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
4. Elandré – “Die lyn”
5. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
6. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
7. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
8. Elandré – “Honderd duisend maal”
9. Elizma Th]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-11-junie-2018/feed/ 0 1810 Top 20 vir die week: 4 Junie 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-4-junie-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-4-junie-2018/#respond Mon, 04 Jun 2018 10:18:13 +0000 http://sauktv.com/?p=1743 Tarryn Lamb bly vir die vierde keer in ‘n ry in die no.1 posisie met haar liedjie “Mal oor jou”. Juanita se treffer “Dankie vir jou liefde het gespring tot die no 2 posisie. Jay spring op na die 3 posisie met sy treffer “Lê ‘n bietjie langer”.

Daar is wel ‘n paar liedjies wat julle moet dop hou, en dit is:- Elandré met “Honderd duisend maal” wat op sy album Kleindorp-dromer is. Die liedjie word tans op verskeie radiostasies gespeel. Jan Bloukaas se liedjie “Desembers” word ook baie gespeel en defnitief ‘n liedjie om dop te hou.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
2. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
3. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
5. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
6. Elandré – “Die lyn” https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-4-junie-2018/feed/ 0 1743 Top 20 vir die week: 14 Mei 2018 https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-14-mei-2018/ https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-14-mei-2018/#respond Tue, 15 May 2018 12:46:08 +0000 http://sauktv.com/?p=1689 Juanita du Plessis vier vanjaar haar 20ste jaar in die musiekbedryf. Haar loopbaan het in 1998 afgeskop met haar debuutalbum, Juanita. Die bekende liedjie “Ska-Rumba” was haar goue eier op die album.

Sy het onlangs ‘n nuwe enkelsnit, “Dankie vir jou liefde”, bekendgestel en die liedjie is tans een van die 20 liedjies wat die meeste op iTunes afgelaai word. Sy betree ons Top 20 op nommer 12 met haar nuwe liedjie.

Janie Bay ft Hunter Kennedy met hulle liedjie “Wag vir jou” is uit ons Top 20 die week.

Tarryn Lamb, die hoofsanger van die groep Blackbyrd, neem die week se nommer 1 posisie in met haar liedjie “Mal oor jou”.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
2. Elandré – “Die lyn”
3. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
4. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
5. Bok van Blerk & Robbi]]> https://sauktv.com/top-20-vir-die-week-14-mei-2018/feed/ 0 1689