Nico Carstens – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sat, 04 Aug 2018 16:43:06 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Nico Carstens – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Nico Carstens is dalk nie meer met ons nie, maar sy musiek sal veraltyd onthou word https://sauktv.com/nico-carstens-is-dalk-nie-meer-met-ons-nie-maar-sy-musiek-sal-veraltyd-onthou-word/ https://sauktv.com/nico-carstens-is-dalk-nie-meer-met-ons-nie-maar-sy-musiek-sal-veraltyd-onthou-word/#respond Sat, 04 Aug 2018 16:43:02 +0000 http://sauktv.com/?p=2191 Nicolaas Cornelius Carstens (1926–2016) was ‘n Suid-Afrikaanse trekklavierspeler, komponis en boereorkesleier. Carstens het letterlik honderde komposisies die lig laat sien en is veral bekend vir sy instrumentale treffer, Zambezi.

Carstens is op 10 Februarie 1926 in Kaapstad van Nederlandse ouers gebore. Hy kry sy eerste trekklavier op die ouderdom van 13 en wen sy eerste musiekkompetisie ses maande later. Hy komponeer sy eerste musiekstuk op die ouderdom van 17 en het daarna ongeveer ‘n verdere 1200 komposisies geskryf.

Hy het as 19-jarige in die orkes van Hendrik Susan begin speel en in 1950 sy eie orkes gestig. In 1959 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n toekenning ontvang het vir die verkoop van meer as in miljoen musiekopnames.[2]

2191