Liza Brönner – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Tue, 24 Jul 2018 14:44:25 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.1.4 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Liza Brönner – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Jy ken vir Liza Brönner, maar hier is ‘n paar feite wat jy nie van geweet het nie https://sauktv.com/jy-ken-vir-liza-bronner-maar-hier-is-n-paar-feite-wat-jy-nie-van-geweet-het-nie/ https://sauktv.com/jy-ken-vir-liza-bronner-maar-hier-is-n-paar-feite-wat-jy-nie-van-geweet-het-nie/#respond Tue, 24 Jul 2018 14:44:22 +0000 http://sauktv.com/?p=2108 Liza Brönner is ‘n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Haar debuutalbum, Onderstebo is op 21 September 2009 deur EMI vrygestel. Hierdie album is herverpak en op 29 Maart 2010 met vier nuwe snitte as Asemloos uitgereik (ook deur EMI).

Haar derde album, Vir eers is dit net ek… is op 01 September 2011 deur HIT Records vrygestel. Hierdie album is opgeneem en verwerk deur Johan Rautenbach wat vele bekende Suid-Afrikaanse sangers se albums reeds met groot sukses opgeneem het (onder andere die van Eden, Lianie May, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, ens.)

In Mei 2013 wen Brönner ‘n werklikheidsprogram wat ‘n plaasvervanger vir die rol van Liefling (gebaseer op die rolprent) soek,[1] om die verhoogstuk aan te pak. Sy lewer ‘n puik vertolkin]]> https://sauktv.com/jy-ken-vir-liza-bronner-maar-hier-is-n-paar-feite-wat-jy-nie-van-geweet-het-nie/feed/ 0 2108 Ontmoet vir Liza Brönner, ‘n Afrikaanse sangeres van formaat https://sauktv.com/ontmoet-vir-liza-bronner-n-afrikaanse-sangeres-van-formaat/ https://sauktv.com/ontmoet-vir-liza-bronner-n-afrikaanse-sangeres-van-formaat/#respond Thu, 10 May 2018 11:42:22 +0000 http://sauktv.com/?p=1680 Liza Brönner is ‘n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Haar debuutalbum, Onderstebo is op 21 September 2009 deur EMI vrygestel. Hierdie album is herverpak en op 29 Maart 2010 met vier nuwe snitte as Asemloos uitgereik (ook deur EMI).

Haar derde album, Vir eers is dit net ek… is op 01 September 2011 deur HIT Records vrygestel. Hierdie album is opgeneem en verwerk deur Johan Rautenbach wat vele bekende Suid-Afrikaanse sangers se albums reeds met groot sukses opgeneem het (onder andere die van Eden, Lianie May, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, ens.)

In Mei 2013 wen Brönner ‘n werklikheidsprogram wat ‘n plaasvervanger vir die rol van Liefling (gebaseer op die rolprent) soek,[1] om die verhoogstuk aan te pak. Sy lewer ‘n puik vertolking van die hoofrol, “Liefling” teenoor die bekende Bobby van Jaarsveld.

Ná 2 jaar se optredes en promosiewerk vir haar album, “Vir eers is dit net ek” het 2Br]]> https://sauktv.com/ontmoet-vir-liza-bronner-n-afrikaanse-sangeres-van-formaat/feed/ 0 1680