Lee Scott – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Tue, 15 May 2018 14:29:50 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.7 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Lee Scott – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Lee Scott, ‘n sanger en aanbieder van ‘n gewilde TV program is g’n vreemdeling! https://sauktv.com/lee-scott-n-sanger-en-aanbieder-van-n-gewilde-tv-program-is-gn-vreemdeling/ https://sauktv.com/lee-scott-n-sanger-en-aanbieder-van-n-gewilde-tv-program-is-gn-vreemdeling/#respond Tue, 15 May 2018 14:29:47 +0000 http://sauktv.com/?p=1698 Die sanger en TV-aanbieder, Lee Scott, kén van klippe kou en harde werk. Sy professionel musiekloopbaan het immers in 2006 begin. Hy het in daardie jaar vir drie maande musiekteater aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) studeer voor hy ’n oudisie vir die boyband, Hi-5, afgelê het.

Ná hy gekies is as een van die vyf lede, het die groep vir ’n jaar saam musiek gemaak voor hul in 2007 ontbind het. “Ek het toe begin fokus op my sololoopbaan,” vertel Lee.

Dis ook hier waar dinge vir Lee begin vlamvat het. In Augustus 2010 reik hy sy solo-debuutalum Die Enigste Manier uit. Die album bevat twaalf liedjies in Afrikaans en Engels en sommige daarvan uit sy eie pen. Benewens vir sy debuutalbum het Lee ook opgetree by die Eurovision sangkompetisie in Noorweë.

Verlede jaar het Lee Scott die musiekbedryf stormgeloop met die uitreiking van sy nuwe enkelsnit Perfekte Vreemdeling. “Perfekte Vreemdeling gaan oor enige mens wat sit en dag]]> https://sauktv.com/lee-scott-n-sanger-en-aanbieder-van-n-gewilde-tv-program-is-gn-vreemdeling/feed/ 0 1698