Klipwerf – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Thu, 30 Aug 2018 14:26:45 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Klipwerf – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Klipwerf Orkes! – Vyftig goue jare vol hoogtepunte https://sauktv.com/klipwerf-orkes-vyftig-goue-jare-vol-hoogtepunte/ https://sauktv.com/klipwerf-orkes-vyftig-goue-jare-vol-hoogtepunte/#respond Thu, 30 Aug 2018 14:26:43 +0000 http://sauktv.com/?p=2402 Die Klipwerf Orkes is terug met ’n splinternuwe album, 50 Jaar se Hoogtepunte, en dié album, wat pas vrygestel is, het reeds goue status bereik.

Met hierdie album vier hulle die ongelooflike mylpaal van vyftig jaar in die Afrikaanse musiekbedryf deur hul grootste treffers op een album vas te vang.

Na 20 jaar het die Klipwerf Orkes hulle eerste album vrygestel en daarna aanhangers jaarliks met ’n nuwe album bederf. Met albumverkope van meer as 1,4 miljoen, is dié orkes een van die mees suksesvolle orkeste in Suid-Afrika.

Uit 29 albums het sewe albums platinumstatus bereik en 22 albums goue status. Onder die hoogtepunte van hul loopbaan is verskeie SAMA-benoemings en die erkenning wat hulle deur die ATKV, vir die bevordering van Afrikaanse musiek, ontvang het.

Gedurende hul 40ste bestaansjaar het hulle ook ’n toekenning van die Hantam Vleisfees ontvang vir gewaardeerde bydrae tot die sukses van die fees.

Vir die Klipwerf Or]]> https://sauktv.com/klipwerf-orkes-vyftig-goue-jare-vol-hoogtepunte/feed/ 0 2402 Kom skoffel saam met Klipwerf in die Kaap https://sauktv.com/kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/ https://sauktv.com/kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/#respond Sun, 29 Jul 2018 15:22:34 +0000 http://sauktv.com/?p=2170 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/feed/ 0 2170 Klipwerf is in die Kaap, die fees van boeremusiek kan jy nie mis nie https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/ https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/#respond Sun, 29 Jul 2018 15:17:53 +0000 http://sauktv.com/?p=2164 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/klipwerf-is-in-die-kaap-die-fees-van-boeremusiek-kan-jy-nie-mis-nie/feed/ 0 2164 Gooi daai meel op die vloer en kom skoffel saam met Klipwerf in die Kaap https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/ https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/#respond Sun, 29 Jul 2018 13:25:04 +0000 http://sauktv.com/?p=2149 Die mees populerste musiek orkes Klipwerf is hier vir `n dans party soos nog nie gesien nie. Bespreek jou kaartjies of tafel nou. Klipwerf Orkes meeste CD verkope in SA. Kom dans saam.

Datum:- 18 Augustus 2018

Tyd:- 19:00 to lekker laat

Toegang:- R150.00, Tafelsitplekke op ‘n eerste-op-die-eerste basis. ‘N tafel sit 10 gaste, kaartjies kan individueel of in groepe van 10 gekoop word.


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Goodwood?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Wil jy adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? https://sauktv.com/gooi-daai-meel-op-die-vloer-en-kom-skoffel-saam-met-klipwerf-in-die-kaap/feed/ 0 2149