“Kaptein span die seile” – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sun, 12 Aug 2018 13:46:14 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.6 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg “Kaptein span die seile” – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Kom ons loer ‘n bietjie na Kurt Darren se lewe https://sauktv.com/kom-ons-loer-n-bietjie-na-kurt-darren-se-lewe/ https://sauktv.com/kom-ons-loer-n-bietjie-na-kurt-darren-se-lewe/#respond Sun, 12 Aug 2018 13:46:11 +0000 http://sauktv.com/?p=2281 Kurt Darren, gebore Kurt Johan van Heerden, is ‘n bekende Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en TV-aanbieder. Darren se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel. In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie.

Darren se musiek kan ook in Nederland en Vlaams BelgiĆ« gehoor word, maar word meestal deur ander kunstenaars gesing. Sy liedjies “Staan op”, “Meisie meisie”, “Kaptein span die seile”, “Af en af” en “Bloubergstrand se sonsak” (Nederlandse Vinzzent, Dromendans 2012) is voorbeelde hiervan.

In 2010 ontvang Darren twee SAMA-toekennings vir beste verkopers in die afdelings “true tone”-aflaaideuntjie vir “Kaptein” en vollengte-aflaaideuntjie vir “Af en Af”.

2281