Julius “Dilemma” Malema – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sun, 19 Aug 2018 11:29:35 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Julius “Dilemma” Malema – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Jacques de Koning is ‘n wonderlike sanger, maar hy maak amok met sy liedjies, hier is ‘n kort Bio van hom https://sauktv.com/jacques-de-koning-is-n-wonderlike-sanger-maar-hy-maak-amok-met-sy-liedjies-hier-is-n-kort-bio-van-hom/ https://sauktv.com/jacques-de-koning-is-n-wonderlike-sanger-maar-hy-maak-amok-met-sy-liedjies-hier-is-n-kort-bio-van-hom/#respond Sun, 19 Aug 2018 11:29:29 +0000 http://sauktv.com/?p=2317 Jacques de Koning (Hendrik Theo Jacques de Coning) is ‘n Afrikaanse sanger wat veral bekend is vir sy vrolike vertolking van bekende FAK-liedjies.

Met albumverkope van ver oor die 100 000 is die goueplaatkunstenaar alombemind.

Sy skitter-debuutalbum, Kaniklani, herverpak as Girl Van Die Klein- Karoo met treffers soos Girl Van Die Klein-Karoo, Kom Dans Met My, Boerereggae en Jannie Mag Nie Koor Sing Nie, is een van die belangrikste Afrikaanse albums wat in 2001&2003 in SA uitgereik is.

Met slegs oorspronklike komposisies uit sy pen het Jacques ‘n spektrum genres van rock en pop tot boeremusiek en reggae ontgin en ‘n reuse-bydrae tot die skatkis van nuwerwetse Afrikaanse musiek gelewer.

Met sy album, Afrikaans]]> https://sauktv.com/jacques-de-koning-is-n-wonderlike-sanger-maar-hy-maak-amok-met-sy-liedjies-hier-is-n-kort-bio-van-hom/feed/ 0 2317