Jannie Moolman – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Fri, 06 Jul 2018 11:37:21 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.7 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg Jannie Moolman – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Corlea en Jannie Moolman tree op te KIEVITS KROON https://sauktv.com/corlea-en-jannie-moolman-tree-op-te-kievits-kroon/ https://sauktv.com/corlea-en-jannie-moolman-tree-op-te-kievits-kroon/#respond Fri, 06 Jul 2018 11:37:17 +0000 http://sauktv.com/?p=1976 In ‘n herderhuis en buitegeboue op ‘n landgoed van 16 hektaar. Die landgoed is onlangs as ‘die Wynlande in Gauteng’ erken weens sy argitektuur in die Kaapse Hollandse styl.

Datum:- 14 Julie 2018

Tyd:- 16:-00

Toegang:- Optrede begin om 19h00, Kaas en Wyn vanaf 16h00, Pryse – geen onder 14, Kaas en Wyn en die Skou: R380, Optrede slegs: R130


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Pretoria?? kliek hier !!

Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Die landgoed is onlangs genomineer as een van Afrika se voorste vergaderings en konferensiehotelle, luukse toevlug van die]]> https://sauktv.com/corlea-en-jannie-moolman-tree-op-te-kievits-kroon/feed/ 0 1976