Hits – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sat, 04 Aug 2018 16:42:04 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Hits – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Plaaslike sanger Roan Ash gekies vir wêreldwye veldtog van Apple Music https://sauktv.com/plaaslike-sanger-roan-ash-gekies-vir-wereldwye-veldtog-van-apple-music/ https://sauktv.com/plaaslike-sanger-roan-ash-gekies-vir-wereldwye-veldtog-van-apple-music/#respond Sat, 04 Aug 2018 16:42:02 +0000 http://sauktv.com/?p=2188 Apple Music, wat steeds nuwe talent op die Afrika-kontinent ontdek en ontwikkel, het die Suid-Afrikaanse sanger, Roan Ash gekies om deel te wees van Country Wide, ’n wêreldwye Country Musiek-veldtog wat op 27 Julie afgeskop het.

Die wêreldwye inisiatief sluit The Wild Feathers van die VSA, Catherine McGrath (Ierland), Tenille Townes (Kanada) en Australië se Missy Lancaster in.

Ash, wat in Pretoria gebore is, het bekendheid verwerf as deelnemer in die eerste seisoen van The Voice, Suid Afrika.

Sy album Whiskey To My Soul is vroeër vanjaar bekend gestel. Dit volg op sy 2015-debuutalbum The Traveller. Hierdie sanger en liedjieskrywer het vele aanhangers gewen toe hy vanjaar op die Suid-Afrikaanse weergawe van Dancing with the Stars ’n pragtige]]> https://sauktv.com/plaaslike-sanger-roan-ash-gekies-vir-wereldwye-veldtog-van-apple-music/feed/ 0 2188