groen mamba – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Wed, 18 Mar 2020 19:34:01 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 groen mamba – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Patriot vir Minderhede Operasie Groen Mamba begin 20-3-2020 https://sauktv.com/patriot-vir-minderhede-operasie-groen-mamba-begin-20-3-2020/ https://sauktv.com/patriot-vir-minderhede-operasie-groen-mamba-begin-20-3-2020/#respond Wed, 18 Mar 2020 19:34:01 +0000 https://sauktv.com/patriot-vir-minderhede-operasie-groen-mamba-begin-20-3-2020/ https://sauktv.com/patriot-vir-minderhede-operasie-groen-mamba-begin-20-3-2020/feed/ 0 6259 Jak de Priester het geen bekendstelling nodig nie, hier is ‘n kort Bio van hom https://sauktv.com/jak-de-priester-het-geen-bekendstelling-nodig-nie-hier-is-n-kort-bio-van-hom/ https://sauktv.com/jak-de-priester-het-geen-bekendstelling-nodig-nie-hier-is-n-kort-bio-van-hom/#respond Sun, 19 Aug 2018 12:00:58 +0000 http://sauktv.com/?p=2320 Jak de Priester is ‘n Afrikaanse sanger en skrywer. Hy is in 2002 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van sy treffers sluit in: Sally Williams Nougat en Groen Mamba. Hy het ook die temalied van KykNET se sepie, Binnelanders geskryf en gesing.

Jak de Priester (’n skuilnaam – Jaco Papenfus/Jaco Voster (nie seker nie) is in Parys in die Vrystaat gebore, waar hy sy laerskoolopleiding aan die Laerskool H.F. Verwoerd ondergaan en op die hoërskool op die dorp matrikuleer. Na skool studeer hy eers drama aan die Universiteit van Pretoria, maar skakel dan oor na gewone B.A.-studies. Hy verwerf ’n B.A.-graad en Hoër Onderwysdiploma, met Duits en Frans as onderrigvakke.

Hierna spandeer hy tyd in Londen in Engeland, waar hy woon en vir twee jaar onderwys gee in Frans en Duits. Tydens ’n vakansie in Europa raak hy betrokke in kinderteater in Nederland en woon vir ’n ruk in Purmerend in Amsterdam, waar hy saam met]]> https://sauktv.com/jak-de-priester-het-geen-bekendstelling-nodig-nie-hier-is-n-kort-bio-van-hom/feed/ 0 2320