Gebed – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Wed, 11 Jul 2018 17:58:09 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Gebed – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 ‘N roerende weergawe van Koos du Plessis-treffer word vry gestel deur Wynand Strydom https://sauktv.com/n-roerende-weergawe-van-koos-du-plessis-treffer-word-vry-gestel-deur-wynand-strydom/ https://sauktv.com/n-roerende-weergawe-van-koos-du-plessis-treffer-word-vry-gestel-deur-wynand-strydom/#respond Wed, 11 Jul 2018 17:58:05 +0000 http://sauktv.com/?p=2007 Wynand Strydom het oor die afgelope vyftienjaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.

Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree.

Sy splinternuwe album, Skielik Is Jy Vry, is ’n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis en word amptelik op 13 Julie 2018 uitgereik.

Die eerste enkelsnit vanaf hierdie album, Gebed, word nou aan radiostasies landswyd uitgereik. Die liedjie pas die sanger se diep, hoendervleismooi basstem soos ’n handskoen en dwing jou tot stilstand en om te luister.

“Ek is my lewe lank al baie lief vir Koos du Plessis se musiek. Dit was nog altyd ’n droom om al my gunstelingliedjies op een album op te neem en Gebed is verseker een van hulle,” verklap die gewilde sanger, Wynand Strydom, oor die inspirasie agter sy agtste solo-album wat op pad is.

Die hele album sal bestaan]]> https://sauktv.com/n-roerende-weergawe-van-koos-du-plessis-treffer-word-vry-gestel-deur-wynand-strydom/feed/ 0 2007