Eco-landgoed – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Sun, 10 Jun 2018 13:25:40 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.0.4 https://i0.wp.com/sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo.jpg?fit=32%2C23&ssl=1 Eco-landgoed – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 Musiek en vermaak vir die hele gesin:- Super Naweek!! https://sauktv.com/musiek-en-vermaak-vir-die-hele-gesin-super-naweek/ https://sauktv.com/musiek-en-vermaak-vir-die-hele-gesin-super-naweek/#respond Sun, 10 Jun 2018 13:25:37 +0000 http://sauktv.com/?p=1785 Super Naweek is ’n splinternuwe Afrikaanse-musiekfees vir die hele familie aan die Noordkus van Suid-Afrika.

Die fees, wat plaasvind by Blythedale Event Bowl op die asemrowende Blythedale Kus- en Eco-landgoed aan die Noordkus van die sonnige KwaZulu–Natal beloof om ’n naweek soos min te wees.

Datum:- 22 Junie – 24 Junie

Tyd:- 09:00 tot laat

Toegang:- R150 per volwassene per dag, R60 per kind onder 12 per dag (dit sluit toegang tot alle kinder aktiwiteite in)


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Blythedale Event Bowl?? 1785