dstv – SAUK TV https://sauktv.com Neem Ons Erfenis en Toekoms Terug! Mon, 11 Jun 2018 12:14:21 +0000 en-GB hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.1.4 https://sauktv.com/wp-content/uploads/2018/09/sauktvlogo-150x150.jpg dstv – SAUK TV https://sauktv.com 32 32 246496636 ’N eerste vir Afrikaanse musiek – VIA se nuwe reeks https://sauktv.com/n-eerste-vir-afrikaanse-musiek-via-se-nuwe-reeks/ https://sauktv.com/n-eerste-vir-afrikaanse-musiek-via-se-nuwe-reeks/#respond Mon, 11 Jun 2018 12:14:20 +0000 http://sauktv.com/?p=1798 VIA (DStv-kanaal 147) en die Afrikaanse musiekbedryf se grootste onafhanklike platemaatskappy, Coleske Artists, is op soek na die volgende groot Afrikaanse kunstenaar.

In die nuwe TV-reeks Die Kontrak, wat later vanjaar op die Afrikaanse leefstylkanaal uitgesaai gaan word, sal agt aspirant-sangers dit uitspook om ’n gesogte platekontrak. Die Kontrak se mentors – Elvis Blue, Tarryn Lamb, Monique Steyn en Dewald Wasserfall – sal uit die aansoeke die agt talentvolste kandidate kies.

Elk van hulle stap die kompetisie binne met ’n platekontrak. Die uitdaging is egter om die kontrak te behou, want aan die einde van elke episode word een kontrak deur die grootbaas, Arnold Coleske, opgeskeur. En teen die einde van die reeks ontvang net die wenner ’n kontrak met Coleske Artists.

Deur die loop van die reeks sal die agt aspirant-sangers ook week na week uitgekyk word deur ’n paneel van drie kenners: die musieksterre Corlea Botha en Theuns Jordaan en die kreatie]]> https://sauktv.com/n-eerste-vir-afrikaanse-musiek-via-se-nuwe-reeks/feed/ 0 1798 Polisievrou boer glo op foon terwyl mense wag https://sauktv.com/polisievrou-boer-glo-op-foon-terwyl-mense-wag/ https://sauktv.com/polisievrou-boer-glo-op-foon-terwyl-mense-wag/#respond Wed, 04 Oct 2017 09:03:02 +0000 https://sauktv.com/polisievrou-boer-glo-op-foon-terwyl-mense-wag/ https://sauktv.com/polisievrou-boer-glo-op-foon-terwyl-mense-wag/feed/ 0 4925